wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

AFRIKAANS GR7

Total questions: 20

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

Watter een is nie 'n voorbeeld van selfstandige naam woord nie?

a)

Kaapstad

b)

Tafel

c)

Hardloop

d)

Trop skape

2.

Identifiseer die werk woord.

a)

Maandag

b)

Buite

c)

Sing

d)

Koor

3.

Watter woord is nie 'n eienaam nie

a)

Johannesburg

b)

Sondag

c)

komper

d)

Yellowwood

4.

Gee die sinonieme vir lekker in die volgende sin. My MA se kos proe altyd lekker.

a)

Voedsel

b)

Heerlik

c)

Nooit

d)

Brood

5.

In watter tydsvorm is die volgende sin geskryf. Ek het gister die dokter besoek.

a)

Verlede tyd

b)

Teenwoordige tyd

c)

Toekomende tyd

6.

Eina! Dit is 'n voorbeeld van 'n watter sinsoorte?

a)

Stelsin

b)

Uitroepsin

c)

Bevelsin

d)

Vraagsin

7.

Watter leesteken ontbreek in die volgende sin?


Wanneer gaan julle Mnandi toe

a)

.

b)

:

c)

!

d)

?

8.

Kyk na die volgende twee woorde. LEER en LEER. Hulle lyk dieselfde en klink dieselfde soos ons dan dat hulle is...

a)

Sinonieme

b)

Antonieme

c)

Homonieme

d)

Homofone

9.

Watter dag is verkeerd gespel?

a)

Mandag

b)

Vrydag

c)

Sondag

d)

Donferdag

10.

Watter woord is verkeerd gespel?

a)

Behalwe

b)

Reeds

c)

Rekenaar

d)

Bestanddele

11.

Watter woord in die volgende sin is 'n byvoeglike naam woord?


Sandra dra huur nuwe pop onder haar arm.

a)

Sandra

b)

Pop

c)

Nuwe

d)

Arm

12.

Sandra dra haar nuwe pop onder haar arm.


Watter woord is my voorsetsel?

a)

Sandra

b)

Nuwe

c)

Dra

d)

Onder

13.

"'n" en "die" is voorbeelde van watter woordsoort?

a)

Voorsetsel

b)

Lidwoorde

c)

Werkwoorde

d)

Voornaamwoorde

14.

Watter van die volgende woord is korrek gespel?

a)

Verlofde

b)

Klitser

c)

Broektjie

d)

Some

15.

Hy, sy, hulle, ons is voorbeelde van ___?

a)

Voorsetsels

b)

Werkwoorde

c)

Eiename

d)

Voornaamwoorde

16.

In instruksies tekse moet daar 'n ____ in elke sin wees.

a)

Telwoord

b)

Bywoord

c)

Werkwoord

d)

Lidwoord

17.

m.a.w. is die afkorting vir?

a)

mag almal werk

b)

Maandag asook Woensdag

c)

met ander woorde

d)

met ander werke

18.

Die seun skop die bal.


Skop is die ____?

a)

Gesegde

b)

Onderwerp

c)

Voorwerp

d)

Bywoord

19.

In die volgende sin die woord "buite" by woord van ____.


Die kinders boet buite speel.

a)

Tyd

b)

Plek

c)

Wyse

d)

Graad

20.

Die woord "twee" is 'n ____?

a)

Lidwoord

b)

Telwoord

c)

Versamelnaam

d)

Intensiewe vorm