wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Fisieke Teater

Total questions: 9

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Wat is Fisieke Teater?

a)

Teatrale vermaak, hoofsaaklik vir kinders, wat musiek, aktuele grappe en slapstick-komedie behels. Dit is gebaseer op 'n feëverhaal.

b)

Wyse van storievertelling deur hoofsaaklik van die liggaam gebruik te maak

c)

'n Vorm van drama wat die absurditeit van die menslike bestaan beklemtoon

2.

Die element van Drama wat gedefinieer word as 'verwys na hoe ons, ons liggaam kan gebruik om 'n karakter, gevoel of idee uit te beeld'

a)

Stemming

b)

Beweging

c)

Spanning

d)

Plek

3.

Beweging kan gekommunikeer word deur:

a)

postuur, oogkontak en stemming

b)

postuur, oogkontak en rigting

c)

oogkontak, gebaar en ruimte

d)

gebaar, tydsberekning en rol

4.

Vorm is gedefinieër as:

a)

Die kontoer of buitelyne wat die liggaam (liggame) maak in die ruimte

b)

'n Beweging wat 'n deel of dele van die liggaam insluit

c)

Hoe lank 'n bewegingsekwens kan duur

d)

Die koers of spoed waarteen beweging plaaswind

5.

Watter tipe gebruik van vorm word in die beeld gewys?

a)

Buiging

b)

Hoekig

c)

Buiging en Hoekig

6.

Deur watter tipe beweging skep hierdie kunstenaars fokus?

a)

oogkontak

b)

vorm

c)

tempo

d)

tydsbereking

7.

Die gebruik van jou ledemate om jouself uit te druk

a)

Houding

b)

Uitdrukking

c)

Gebare

d)

Liggaamstaal

8.

Die gebruik van spoed om spanning of drama te skep

a)

Tempo

b)

Spoed

c)

Dinamika

d)

Atmosfeer

9.

Die gebruik van gewig om 'n gebalanseerde postuur/posering te skep

a)

Teenbalans

b)

Teengewig

c)

Teenpunt