wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Hoendertande

Total questions: 10

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Die gedig, Hoendertande, bestaan uit 3 strofes.

a)

Waar

b)

Onwaar

2.

Die woord " (a)   " beteken om stadig aangestap te kom.

3.

Die woord " (a)   " beteken om geknyp te word.

4.

Watter twee karakters kry ons in die gedig?

a)

Alexa

b)

Die haan

c)

Halsey

d)

Hennie

5.

Het 'n hoender regtig tande?

a)

Ja

b)

Nee

6.

Die rymskema in hierdie gedig word genoem (a)   .

7.

Die uitdrukking "geen haan sal hierna kraai nie" beteken...

a)

alle hane gaan hulle tande verloor.

b)

al die hane gaan op vakansie.

c)

niemand gaan verder daaroor praat nie.

d)

niemand weet wat aangaan nie.

8.

As iemand "stomverbaas" is, is hulle (a)   .

9.

Wat is die Engelse vertaling vir "humeur"?

a)

Humor

b)

More

c)

Temper

d)

Mood

10.

Do you understand this poem?

a)

Yes

b)

Yes, but there are some things I don't understand.

c)

Only a bit of it.

d)

No