Font size
WorksheetsSelfoon
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Wat is klanknabootsing?
Klanke wat soos 'n boot klink.
Een of meer woorde wat gebruik word om 'n klank na te maak.
Klanke wat 'n boot laat sing.
Vir wie bel die spreker eerste?
Iemand in Frankryk.
Iemand in Singapoer.
Sy ouma
Sy pa
Kies die lande waar die spreker moontlik met iemand gepraat het.
Suid-Afrika
Japan
Singapoer
Frankryk
Engeland
Dink jy die spreker geniet dit om vreemde mense te bel?
Ja
Nee
Die woord "pret" beteken (a) in Engels.
Was die selfoonrekening baie of min? Hoekom?
Min, want dit is 'n nuwe selfoon.
Baie, want die spreker het baie mense regoor die wêreld gebel.
Min, want dit is goedkoop om te bel.
Baie, want dit is 'n iPhone 11 pro.
"Pappie" is 'n noemnaam vir (a) .
Praat die spreker die waarheid in die laaste reël van die gedig?
Ja
Nee
Hoekom dink jy het die spreker dit (jou antwoord by vraag 8) gedoen?
Hy wou nie gestraf word nie.
Hy wou dit hou as 'n verrassing.
Do you understand this poem?
Yes
Yes, but there are some things I don't understand.
Only a bit of it.
No
