wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 2 Wiskunde Toets 1

Total questions: 20

Worksheet time: 21mins

Name
Class
Date
1.

Wat noem ons die volgende vorm?

a)

Vierkant

b)

Driekant

c)

Sirkel

d)

Driehoek

2.

Waar in die huis kan ons 'n ronde vorm kry?

a)

Yskas

b)

Televisie

c)

Bord

d)

Venster

3.

Wanneer praat ek van 'n voorwerp?

a)

As dit 2D is

b)

As dit 3D is

c)

As dit hoog is

d)

As dit laag is

4.

Wat noem ons die volgende voorwerp?

a)

Reghoekige prisma

b)

Kubus

c)

Silinder

d)

Sfeer

5.

Watter item in die huis lyk soos 'n silinder?

a)

Mat

b)

Toiletrol

c)

Swembad

d)

Ysblokkie

6.

Wat noem ons die 3D voorwerp?

a)

Kubus

b)

Silinder

c)

Sfeer

d)

Piramiede

7.

Wat noem ons die vorm?

a)

Driehoek

b)

Vyfhoek

c)

Seshoek

d)

Seskant

8.

Wat word die vorm genoem?

a)

Vierkant

b)

Sirkel

c)

Driehoek

d)

Ovaal

9.

Wat noem ons die 3D voorwerp?

a)

Reghoekige prisma

b)

Silinder

c)

Sfeer

d)

Kubus

10.

Wat word die 3D voorwerpe genoem wat ons in Egipte kry?

a)

Sfere

b)

Prismas

c)

Piramides

d)

Geboue

11.

Verdubbel 10 (kies die regte antwoord)

a)

5

b)

10

c)

15

d)

20

12.

Verdubbel 14 (kies die regte antwoord)

a)

7

b)

24

c)

28

d)

4

13.

Halveer 16 (kies die regte antwoord)

a)

32

b)

8

c)

10

d)

6

14.

Halveer 26 (kies die regte antwoord)

a)

13

b)

20

c)

52

d)

31

15.

Verdubbel 15 (kies die regte antwoord)

a)

20

b)

30

c)

13

d)

8

16.

Verdubbel 7 (kies die regte antwoord)

a)

17

b)

14

c)

41

d)

8

17.

Halveer 22 (kies die regte antwoord)

a)

20

b)

12

c)

10

d)

11

18.

Wat is die helfte van 18?

a)

36

b)

9

c)

19

d)

8

19.

Breek die getal op in tiene en ene: 16

a)

8 + 8 = 16

b)

9 + 7 = 16

c)

12 + 4 = 16

d)

10 + 6 = 16

20.

Dan het al 7 rekenaarspeletjies gespeel, maar Derik het 6 meer as hy gespeel. Hoeveel rekenaar speletjies het Derik gespeel?

a)

1

b)

13

c)

4

d)

12