Font size
WorksheetsOns Huise Begrip
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Huise hou ons warm en ..., dus bied dit skuiling.
(a)
Ons huise is ook 'n plek waar ons ... (safe) kan voel.
(a)
Huise laat ons toe om tyd alleen saam met ons familie en gesin deur te bring, dus het ons ... (privacy)
(a)
Die vertrek waar ons kos maak, is die ...
(a)
Die vertrek waar ons slaap, is die ...
(a)
In die ... is 'n stort, bad, wasbak en toilet.
(a)
Die televisie waarna die hele gesin kyk, is in die ...
(a)
Ons hoef nie ons huise op te pas nie.
Waar. Dit sal lank skoon bly.
Onwaar. Ons sal siek raak en ongesond in 'n vuil huis wees.
Waar. Ons sal siek en gesond raak in 'n skoon huis.
Onwaar. Die huis bly aan die kant.
Die Afrikaanse woord vir chores, is ...
(a)
Watter takies moet jy by die huis doen?
Ek maak my bed op.
Ek was die skottelgoed.
Ek help om kos te maak.
Ek dek die tafel.
