wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Veiligheid in en om die huis

Total questions: 10

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Waar of onwaar: Dit is veilig om skerp messe te laat rondlê.

a)

Waar

b)

Onwaar

2.

Wat mag ek in 'n muurprop druk?

a)

'n Skroewedraaier

b)

'n Vurk

c)

Niks

d)

My vinger

3.

Waar moet paraffien en medisyne gebêre word?

a)

Op die wasbak in die badkamer

b)

In my klerekas

c)

Op 'n veilige plek waar kinders en diere dit nie maklik kan kry nie.

d)

In die koskas

4.

Ek mag my tandeborsel deel met:

a)

my boetie

b)

niemand

c)

my kat

d)

my juffrou

5.

Wanneer mag ek nie onder 'n boom staan nie?

a)

as dit reën

b)

as dit donderweer en weerlig

6.

Waar of onwaar: Dit is onveilig om aan 'n warm strykyster te vat.

a)

Onwaar

b)

Waar

7.

Waarmee mag ek nie speel nie?

a)

Vuurhoutjies

b)

Legos

c)

Skoonmaakmiddels

d)

Glasstukke

8.

Daar staan 'n botteltjie in die yskas. Dit het iets in wat lyk soos groen koeldrank, maar daar is nie 'n naam op die botteltjie nie. Mag ek dit drink?

a)

Ja

b)

Nee

9.

Hoekom mag ek nie elektriese items naby water gebruik nie?

a)

Dit kan aangaan.

b)

Dit kan my skok en seermaak.

c)

Dit kan 'n liedjie speel.

10.

Ek is die veiligste wanneer ek...

a)

alleen naby die swembad speel.

b)

naby die swembad speel en Mamma of Pappa is naby.