wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Heart disease

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

The scientific name for heart disease is what? / Wat is die wetenskaplike naam vir hartsiektes?

a)

Carpal Tunnel Syndrome / Karpale tonnelsindroom

b)

Septicemia / Septisemie

c)

Cardiovascular disease / Kardiovaskulêre siekte

d)

Influenza / Griep

2.

Die___________slagare vervoer bloed en suurstof na alle dele van die hart. The __________arteries carry blood and oxygen to all parts of the heart.

a)

Coronet / Coronet

b)

Kroon / Coronary

c)

Kroonare / Coronary veins

3.

A blockage in a coronary artery can cause a person to suffer a ___________. / 'n Blokkasie in die kroonslagare kan veroorsaak dat 'n persoon 'n _________ kry.

a)

myosomal infarction / miosomale infarksie

b)

heart beat / hartklop

c)

stroke / beroerte

d)

myocardial infarction / miokardiale infarksie

4.

'n Vetterige stof wat die binne wande van slagare bedek./A fatty substance that can coat the inside walls of arteries.

a)

Vet / Fat

b)

Bloedselle / Blood cells

c)

Cholesterol

d)

Bloedplasma / Blood plasma

5.

Which of the following is a possible long-term side effect of smoking? / Watter van die volgende is'n moontlike langtermyn gevolg van rook?

a)

Heart disease / Hartsiektes

b)

Cancer / Kanker

c)

Stroke / Beroerte

d)

All of these Al die bogenoemde

6.

Metaal struktuur wat gebruik word om geblokkeerde slagare te verwyd. Wire mesh that widens blocked arteries.

a)

Stent

b)

Pasaangeër / Pacemaker

c)

Medikasie om die bloed te verdun / Blood thinning drugs

d)

Statins

7.

Drugs given to patients that have suffered a myocardial infarction. / Medikasie wat aan pasiënte, wat 'n miokardiale infarksie gehad het, gegee word.

a)

Stent

b)

Pacemaker / pasaangeër

c)

Blood thinning drugs / Medikasie om bloed te verdun

d)

Sugar solution / Suikeroplossing

8.

Shelley is 'n diabeet. Sy het nie 'n groter risiko om hartsiektes te ontwikkel nie. / Shelley has diabetes. She is not at risk of developing heart disease.

a)

Waar / True

b)

Onwaar / False

9.

Normal blood pressure is... / Normale bloeddruk is ...

a)

130/80

b)

120/60

c)

120/80

d)

110/80

10.

Hoe om hipertensie te voorkom. / How to prevent hypertension.

a)

Meer vrugte en groente te eet en minder vet / Eating more fruit and vegetables and less fat

b)

Meer koolhidrate te eet / Eating more carbohydrates

c)

Geen water te drink nie / Drinking no water

d)

Gereeld te eet / Eating frequently