WorksheetsGraad 6 Wiskunde Hersiening (Toets 5-8)
Total questions: 25
Worksheet time: 51mins
Watter getal word deur die volgende gevorm?
34 miljoene + 7 honderde + 6 ene + 5 honderdstes + 2 duisendstes
34 700 006, 052
34 000 706, 52
34 000 706, 052
34 000 760, 052
Die helfte van k = 16. Wat is k ?
32
8
16 ÷2
nie een van bogenoemde
Daar is 40 reëls
op ’n bladsy in ’n boek en in elke reël is daar omtrent 58 letters. Hoeveel
letters is daar op 'n 41 van 'n bladsy?
(a)
1 21
814
43
Geen een van bogenoemde is reg nie.
Wat moet van 452 afgetrek word om 112 te kry?
Kies die beste getallesin hieronder,
p = 452 + 112
p= 452 - 112
p = 452 × 112
p = 452- 340
Wat is die produk van 38 en 42 en 25 meer? Skryf net getallesin neer. Moet nie uitwerk nie. Gebruik x. (Onthou spasie tussen syfers)
(a)
Watter getal is ek?
Ek is ’n faktor van 81 . Ek is ’n onewe getal. Ek is ook ’n vierkantsgetal.
(a)
Petrol kos R14,50 by die vulstasie. Hoeveel rand se petrol is op Woensdag verkoop?(Jy het 5 min)
(a)
Ek het 2 ure en 15 minute terug van die supermark afgekom. Hoe laat was ek by die winkel? Gee in internasionale tyd vorm
(a)
Skryf die volgende as getalsin. Kies die korrekte antwoord.
24 - 4 ÷ 2 = 10
(24 - 4) ÷ 2 = 10
24 - (4 ÷ 2) = 10
C stel watter breuk voor in die groot vierkant?
161
41
81
31
Die meisies het elkeen ’n brood gehad om toebroodjies van te maak. Jeanette het 158 van haar brood gebruik. Susan het 3020 van haar brood gebruik. Bettie het 53 van haar brood gebruik.
Wie het die meeste brood gebruik?
Jeanette
Bettie
Susan
Jeanette en Bettie
Stephane oefen vir atletiek. Sy draf teen ’n spoed van 10 km/h.
Hoe ver draf sy in 'n 15 min?
5 km
3 km
1 km
2,5 km
Rond R17,46 af tot die naaste rand.
(a)
Watter breuk is nie ingekleur?
163
3226
1512
Nie een van bogenoemde
Wat het ’n reghoek en parallelogram gemeen?
Albei het vier 90 ° hoeke
Albei het 2 stomp hoeke en 2 skerp hoeke
Albei het 4 sye wat ewe lank is
Teenoorstaande sye is gelyk en parallel; teenoorstaande hoeke is gelyk.
Watter beskrywing pas die hoek die beste.
hoek is groter as 90 ° , kleiner as 180 ° .
hoek is groter as 180 °
hoek is kleiner as 90 ° ,maar groter as 0 °
hoek is groter as 270 °
Die sy van vierkant X is vyf keer die lengte van vierkant Y. Hoeveel keer is die
oppervlakte van vierkant X groter as dié van vierkant Y?
6 meer
10 keer groter
5 keer groter
24 meer
25 keer groter
Martin is 2 meter lank. Hy staan langs 'n vlagpaal op 'n sonnige dag. Martin se
skaduwee is 1,5 meter lank. Hoe lank is die vlagpaal as die skaduwee
daarvan 12 meter lank is?
15,5 meter
3 meter
16 meter
13,5 meter
14 meter
'n Man wat vasgeval is in 'n konstruksiegat van 21 meter diep, poog om teen
die steilte uit te klim. Hy slaag daarin om elke 15 minute, 3 meters uit te
klim, maar hy gly dan 1 meter terug. Hoe lank sal dit hom neem om uit die
gat te klim?
120 minute
221 uur
Driekwartier
2 ure
90 minute
Skryf 85 as 'n %
(a)
15% van R300 =_________
R 30
R 60
R 45
R 40
R 35
Die getal, driehonderd vyf-en-negentig duisend agthonderd-en-drie
kan geskryf word as:
359 308
395 803
359 803
593 803
Watter getal het ‘n 7 in die duisendstes se plek?
3,17
8,78
23,007
0,070
4 687 afgerond tot die naaste 1000 is: (a)
