Font size
WorksheetsHoofrekene Oefentoets
Total questions: 10
Worksheet time: 10mins
1) Wat is die 3D vorm se naam? Kies die regte antwoord nadat jy na die prentjie gekyk het.
sirkel
reghoekige prisma
kubus
silinder
2) Wat is die plekwaarde van die getal wat onderstreep is 456? Tik jou antwoord hieronder in.
3) Verdubbel die getal 52. Kies die regte antwoord.
44
104
401
114
4) Hoe laat is dit op die horlosie? Kies die regte antwoord.
tien minute oor elf
tien minute oor tien
tien minute oor twee
kwart oor elf
5) Wat is die getalwaarde van die getal wat geonderstreep is 345? Kies die regte antwoord
300
30
3
33
6) Halveer die getal 68. Kies die regte antwoord.
43
34
33
46
7) Gebruik metode 2 van optelling om die som uit te werk: 276 + 185 =____. Kyk weer na die metode en kies dan die regte antwoord.
414
164
416
461
8) Wat die getal 300 + 10 + 5 = ____ . Tik die regte antwoord hieronder in.
9) Kies die regte getalnaam vir 89.
nege en tagtag
agt en negentig
nege en tagtig
agt en tagtig
10) Wat is die volgende vorm in die geometriese patroon? Tik die regte antwoord in.
