Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Grootste Pizza

Total questions: 20

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Wie bak elke Saterdag 'n pizza?

(a)  

2.

Wat doen Mevrou Bakkes elke Saterdag?

(a)  

3.

Op watter dag van die week bak Mevrou Bakkes 'n pizza?

(a)  

4.

Mevrou Bakkes besluit om die kleinste pizza in die wêreld te maak.

a)

Waar / true

b)

Onwaar / false

5.

Sy koop 'n groot _____________ om winkel toe te gaan.

a)

vliegtuig

b)

motor

c)

lorrie

d)

trok

6.

Die pizza is so (SLEG) dat Meneer Bakkes alles opeeet.

Correct the word in brackets.

a)

groot

b)

heerlikste

c)

klein

d)

heerlik

7.

Wat koop Mevrou Bakkes en Liefie by die supermark?

a)

tien sakke meel

b)

vyf liter melk

c)

sewe pakke kaas

d)

'n groot pizza

e)

een dosyn eiers

8.

Wat gee Meneer van der Staal vir Mevrou Bakkes?

a)

'n groot trollie

b)

'n groot pan

c)

'n groot lorrie

9.

Gee die Afrikaanse woord vir ( to mix/stir)

(a)  

10.

Gee die Afrikaanse woord vir ( to grate)

(a)  

11.

Gee die Afrikaanse woord vir ( mixing bowl)

(a)  

12.

Gee die Afrikaanse woord vir ( onions)

(a)  

13.

Ek gooi die __________ in die mengbak. (flour)

a)

deeg

b)

oond

c)

meel

d)

klits

14.

'Dozen' in Afrikaans is......

a)

dozen

b)

dosen

c)

dozyn

d)

dosyn

15.

Ek gebruik (a)   (dough) on my pizza te maak.

16.

Mevrou Bakkes sit die Pizza in die (a)   (oven).

17.

Mevrou Bakkes ________(beats) die mengsel.

a)

klits

b)

meng

c)

roer

d)

rasper

18.

The Afrikaans word for 'enough' is 'genoeg'.

a)
True
b)
False
19.

Ek rasper die kas.

a)
True
b)
False
20.

Correct the error in the sentence.

Mefrou Bakkes sny die pizza met 'n groot mes.

4 lines