wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Troeteldiere

Total questions: 26

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

Gee die korrekte Afrikaanse woord vir al die diere saam.

  • hint : pets


(a)  

2.

Gee die Afrikaanse woord vir die dier in die prent

(a)  

3.

Wat is die korrekte Afrikaanse woord vir die dier in die prent?

(a)  

4.

Watter dier is in die prent ?

a)

voel

b)

viel

c)

veol

d)

voȅl

5.

Watter troeteldier het die seuntjie?

a)

viss

b)

vis

c)

fish

d)

vies

6.

Watter klein diertjie is in die prent ?

a)

muis

b)

rot

c)

hamster

7.

Watter troeteldier het die muisie?

a)

muis

b)

rot

c)

hamster

8.

Watter troeteldier het die seun ?

(a)  

9.

Watter kleur is die seun se hemp?

(a)  

10.

Wat het die hond in sy mond?

a)

`n bal

b)

`n tennisbal

c)

tennisballe

11.

Wat gerbruik die man om sy hond te stap?

a)

leash

b)

halsband

c)

band

d)

liesh

12.

Wat het die hond in sy bek?

(a)  

13.

Kies die sin wat die beste pas.

a)

Die geel kat speel met die speelding.

b)

Die gemmer kat speel met die speelding.

c)

Die gemmer kat speel met die blou speelding.

d)

Die kat speel met die blou speelding.

14.

Kies die sin wat die beste pas.

a)

Die kat speel met `n veer.

b)

Die oulike kat speel met `n veer.

c)

Die kat speel met die pienk veer.

d)

DIe oulike kat speel met die pienk veer.

15.

Watter kleur is die kat se speelding?

(a)  

16.

Watter gebou is in die visbak vir die vis?

(a)  

17.

Waarop sit die hond ?

(a)  

18.

Watter kleur is die kombers ?

(a)  

19.

In watter vertrek is die hond?

a)

sitkamer

b)

kamer

c)

slaapkamer

20.

Waarop sit die kat?

(a)  

21.

In watter vertrek is die kat ?

a)

bedkamer

b)

slaapkamer

c)

sitkamer

22.

Wat probeer die seun doen?

a)

Die vis voer.

b)

Die vis te vang.

c)

Die vis te vryf.

23.

Kies die korrekte woord om die kat te beskryf.

a)

gelukkig

b)

moeg

c)

kwaad

d)

hartseer

24.

Kies die intensiewe vorm wat beste by die prent pas.

a)

Die kat is nat

b)

Die kat is kurkdroog.

c)

Die kat is sopnat.

d)

Die kat is droog.

25.

Gee `n idioom wat beste pas by die prentjie.

a)

Dit reȅn kat en hond.

b)

Dit reȅn baie.

c)

Dit reȅn katte en honde.

d)

Daar is katte en honde.

26.

Watter troeteldier het Amy om haar nek?

(a)