Font size
WorksheetsGraad 9 Name van verbindings
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Wat is die naam vir die verbinding Fe2O3
Yster(III)oksied
Ysteroksied
Yster(II)oksied
Yster(I)oksied
Watter een van die volgende formules is die korrekte een vir mangaan(II)sulfaat?
MnSO4
Mn2SO4
Mn(SO4)2
MnS
Die naam vir SnCO3 is:
(a)
Gee die formule vir aluminiumhidroksied
AlOH
AlOH2
Al(OH)3
Al3OH
Wat is die naam vir die volgende verbinding: Mg(NO3)2
Magnesiumstikstofoksied
Magnesiumnitried
Magnesiumnitriet
Magnesiumnitraat
Wat is die naam vir die volgende formule: NH4Cl
Ammoniakchloried
Ammoniumchloried
Stikstofchloried
Chloriedstikstofhidried
Wat is die naam vir die volgende verbinding: CuO2
Koper(II)oksied
Koperoksied
Koper(IV)oksied
Koper(I)oksied
Wat is die formule vir kalsiumnitried?
CaNO2
Ca3N2
CaNO3
CaN
Wat is die naam vir die volgende stof: K2S
Kaliumsulfiet
Kaliumsulfied
Kaliumsulfaat
Kaliumswawel
Eenderse stowwe wat met mekaar verbind, word (a) genoem.
