wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Stage 3 Kwartaal 2

Total questions: 53

Worksheet time: 27mins

Name
Class
Date
1.

Watter word kry die "ge-" in verlede tyd sinne? (Which word gets the "ge-" in past tense sentences?)

a)

Die naamwoord (noun)

b)

Die werkwoord (verb)

c)

Die voorsetsel (preposition)

d)

Die voornaamwoord (pronoun)

2.

Wat is die werkwoord in hierdie sin: "Ouma maak kos."

a)

Ouma

b)

Maak

c)

Kos

3.

"Ouma maak kos." Die verlede tyd van hierdie sin is:

a)

Ouma het kos gemaak.

b)

Ouma sal kos maak.

c)

Ouma het nog nie kos gemaak nie.

d)

Ouma het kos maak.

4.

Wat is die werkwoord in hierdie sin: "Hy loop in die straat."

a)

Hy

b)

Loop

c)

Die straat

d)

In

5.

"Hy loop in die straat" in die verlede tyd is:

a)

Hy sal in die straat loop.

b)

Hy wil in die straat loop.

c)

Hy het in die straat geloop.

d)

Hy het nooit in die straat geloop nie.

6.

Wat is die werkwoord in die volgende sin: "Sy hardloop om die baan."

a)

Sy

b)

Hardloop

c)

Om

d)

Die baan

7.

"Sy hardloop om die baan." in die verlede tyd is:

a)

Sy sal om die baan hardloop.

b)

Sy hardloop nie om die baan nie.

c)

Sy het om die baan gehardloop.

d)

Sy het om die baan hardloop.

8.

"Ek skryf met ‘n pen." Wat is die werkwoord?

a)

Ek

b)

Skryf

c)

Met

d)

n Pen

9.

"Ek skryf met ‘n pen." in die verlede tyd is:

a)

Ek sal met n pen skryf.

b)

Ek het met n pen skryf.

c)

Ek het nie met n pen geskryf nie.

d)

Ek het met n pen geskryf.

10.

What do you need to make a sentence past tense in Afrikaans? (tick all of the correct options)

a)

het

b)

ge + werkwoord

c)

sal

d)

nie

11.

Fill in the missing word: Ek sny met ‘n (a)  

12.

Fill in the missing word: Ek trek ‘n lyn met ‘n (a)  

13.

Fill in the missing word: Daar is (a)   in my boekrak.

14.

Fill in the missing word: Ek (a)   ‘n toets.

15.

Fill in the missing word: Ek (a)   op my stoel.

16.

Fill in the missing word: Ek bere my boeke in my (a)   .

17.

Hoeveel stoele is daar?

(a)  

18.

Hoeveel kinders is daar hier?

(a)  

19.

Wat sien jy in hierdie prent? (What do you see in this picture?) Tick all of the right options.

a)

stoele

b)

kinders

c)

boeke

d)

n skooltas

e)

n klaskamer

20.

Fill in the missing word: Ek teken met ‘n (a)  

21.

Watter?

a)

Why?

b)

How many?

c)

What?

d)

Which?

22.

Hoekom? / Waaroom?

a)

Why?

b)

How many?

c)

What?

d)

Which?

23.

Wat?

a)

Why?

b)

How many?

c)

What?

d)

Which?

24.

Wie?

a)

Why?

b)

How many?

c)

Who?

d)

Which?

25.

Hoeveel?

a)

Why?

b)

How many?

c)

Who?

d)

Which?

26.

Het?

a)

Why?

b)

Did?

c)

Who?

d)

How?

27.

Hoe?

a)

Why?

b)

Did?

c)

Who?

d)

How?

28.

een, twee, drie, (a)   , vyf, ses

29.

sewe, agt, nege, tien, (a)   , twaalf

30.

dertein, veertein, vyftien, sestien, (a)   , agtien

31.

19

a)

negetien

b)

negentien

c)

negetein

32.

20

a)

tweentig

b)

twintig

c)

twentig

33.

Watter kleur is hierdie voël? (what colour is this bird?)

(a)  

34.

Watter kleur is hierdie perd?

(a)  

35.

Watter kleur is hierdie vark?

(a)  

36.

Watter twee kleure is hierdie bees?

(a)  

37.

Give the negative form of the following sentence: Die sokkerspeler skop die bal.

(a)  

38.

Give the negative form of the following sentence: Ek gaan swem.

(a)  

39.

Give the negative form of the following sentence: Die boer gee die donkies hulle kos.

(a)  

40.

Give the negative form of the following sentence: Ek bere my boeke in my skooltas.

(a)  

41.

Wat is die meervoud van "gif"? (what is the plural of "poison"?)

(a)  

42.

Wat is die meervoud van "maan"? (what is the plural of "moon"?)

(a)  

43.

Wat is die meervoud van "kat"? (what is the plural of "cat"?)

(a)  

44.

Wat is die meervoud van "bal"? (what is the plural of "ball"?)

(a)  

45.

Wat is die meervoud van "dief"? (what is the plural of "theif"?)

(a)  

46.

Wat is die meervoud van "stoof"? (what is the plural of "stove"?)

(a)  

47.

Write in the negative: Cameron het iets geëet.

(a)  

48.

Write in the negative by answering the question [begin with "Nee," and remember to change the pronoun: Hou jy van kaas?

(a)  

49.

If you have a pen and I say "Die pen is joune" you would say (rewrite the sentence using the correct pronoun that you would use):

(a)  

50.

Sy het 'n potlood. Dit is haar potlood. Die potlood is...

a)

syne.

b)

hare.

c)

myne.

d)

joune.

51.

Jy het 'n boek. Dit is jou boek. Die boek is...

a)

syne.

b)

hare.

c)

myne.

d)

joune.

52.

Ek het 'n sker. Dit is my sker. Die sker is...

a)

syne.

b)

hare.

c)

myne.

d)

joune.

53.

Hy het 'n liniaal. Dit is sy liniaal. Die liniaal is...

a)

syne.

b)

hare.

c)

myne.

d)

joune.