Font size
WorksheetsTaalwerk terminologie
Total questions: 19
Worksheet time: 11mins
Wat is 'n enkelvoudige sin?
'n Sin met slegs een gesegde.
'n Sin met twee of meer gesegdes.
Wat is 'n saamgestelde sin?
'n Sin met slegs een gesegde.
'n Sin met twee of meer gesegdes.
Kies al die woorde wat 'n meervoud is.
Balle
Katjie
Handsakke
Blitsvinnig
Watter tipes bywoorde kry ons in Afrikaans?
Wyse
Area
Tyd
Plek
Vorm 'n samestelling met die volgende woorde:
hond + hok =
(a)
Gee die verkleinwoord van die volgende woord:
Kind
(a)
Vul die korrekte voorsetsel in:
Ek verlang (miss) (a) my ouma.
Die hoofletters in die volgende sin is weggelaat. Kies die korrekte weergawe.
alison en wayde speel in die groot tuin in brackenfell.
Alison en wayde speel in die groot tuin in Brackenfell.
Alison en Wayde speel in die groot tuin in brackenfell.
Alison en Wayde speel in die groot tuin in Brackenfell.
alison en Wayde speel in die groot tuin in Brackenfell.
Die leestekens is weggelaat in die volgende sin. Kies die korrekte weergawe van die sin.
Die kat is kwaad want die hond tart hom
Die kat is kwaad want die hond tart hom.
Die kat is kwaad, want die hond tart hom.
Die kat is kwaad, want die hond tart hom
Kies die korrekte definisie van 'n byvoeglike naamwoord.
Dit beskryf die werkwoord.
Dit beskryf die selfstandige naamwoord.
Dit vertel vir ons meer van die plek.
Kies al die voorbeelde van voegwoorde.
want
maar
sonder
en
____ is die afkorting van Woensdag.
Woe.
Woen.
Wo.
Woens.
Kies die name vir die verskillende tye (tenses) in Afrikaans.
perfekte teenwoordige tyd
teenwoordige tyd
verlede tyd
verlede aanlopende tyd
toekomende tyd
Identifiseer die werkwoord in die volgende sin.
Die kat eet die kos.
kat
eet
kos
die
Is die volgende stelling waar of onwaar?
In Afrikaans gebruik ons meestal 'n dubbel negatief.
Waar
Onwaar
Kies die sinne wat as 'n stelsin identifiseer kan word.
Eet die kat 'n muis?
Die kat eet 'n muis.
Ek wil nie gaan nie!
Die kat praat met die hond.
Watter tipes voornaamwoorde kry ons in Afrikaans?
Persoonlike voornaamwoord
Eie voornaamwoord
Besitlike voornaamwoord
Hulle voornaamwoord
Watter van die volgende woorde is tussenwerpsels?
Sjoe
Nee
Eina
Ja
Watter woorde is lidwoorde?
die
dit
dis
'n
