Font size
WorksheetsGr 5 H Maal Toets 30/04
Total questions: 15
Worksheet time: 57mins
23 x 67 =
(a)
65 x 24 =
(a)
78 x 90 =
7 020
702
70 020
Een pynappel krat weeg 45 kg. Wat sal die massa wees van 18 kratte? /
One pineapple crate weighs 45 kg. What will be the mass of 18 crates?
(a)
'n Bruid het 5 bruidsmeisies. Elke bruidsmeisie benodig 235 cm lint vir haar rok. Hoeveel lint moet die bruid koop? Gee jou antwoord in meter. /
A bride has 5 bridesmaids. Each bridesmaid needs 235 cm of ribbon for her dress. How much ribbon should the bride buy? Give your answer in meter.
(a)
Jean dink ons benodig 570 stoele vir 16 klasse met 35 leerders. Janco stem nie saam nie, volgens hom benodig ons 560 stoele. Wie is reg?
Jean thinks we need 570 chairs for 16 classes with 35 learners. Janco disagrees, according to him we need 560 chairs. Who is right?
Jean
Janco
Nie een is reg nie / Not one is right
Altwee is reg / Both are right
Daar is 30 eiers in een houer. Hoeveel eiers is daar in 25 houers? /
There are 30 eggs in one container. How many eggs are there in 25 containers?
30
25
750
75
70 x 500 =
(a)
40 x (a) x 20 = 3200
Die wiele op jou kar moet vervang word. Wat sal die totale koste wees indien een wiel R760 kos. (Moet nie die spaarwiel in berekening neem nie) /
The wheels on your car must be replaced. What will the total cost be if one wheel costs R760. (Do not take the spare wheel into account)
(a)
235 x 63 =
(a)
7 x 10 x 100 = ? honderde / ? hundreds
7H
70H
700H
9 x 12 = 2 + (a)
1 x 9 x 2 x 0 x 5 x 2
(a)
3 x 20 x 40 =
(a)
