Font size
WorksheetsHoofrekene 2
Total questions: 30
Worksheet time: 30mins
Kies die ry wat net ewe getalle in het.
31, 33, 35, 37
1, 2, 3, 4, 5
2, 4, 6, 8, 10
1, 3, 5, 7, 9
2 + 2 + 2 + 2 =
10
8
6
4
Watter getal is tussen 22 en 24?
21
20
25
23
30 + 5 =
20
25
30
35
Kyk na die getal 55. Hoeveel Ene is daar?
0
55
50
5
10 - 6 =
4
5
6
7
As ons in 2's tel, watter getal kom volgende? 20, 22, 24, 26, ___
27
28
24
30
In watter maand vier ons Kersfees?
September
Oktober
Desember
November
5 + 5 + 5 =
20
5
10
15
Watter getal is 2 meer as 6?
4
6
7
8
Watter getal is 1 minder as 15?
11
16
15
14
Watter getal is 2 meer as 17?
17
14
15
19
Watter getal is 2 minder as 10?
8
12
9
11
2 plus 6 is
6
8
2
5
Daar sit 4 voëltjies op die draad. 2 vlieg weg. Hoeveel voëltjies bly oor?
1
3
4
2
As Maandag die eerste dag van die week is, watter dag is die derde dag van die week?
Donderdag
Woensdag
Dinsdag
Maandag
8 minus 7
1
2
3
4
Hoe sal jy hierdie getal opbreek in Tiene en Ene? 84
8 + 4
4 + 8
80 + 4
20 + 60
Ons tel agteruit in 10'e. Watter getal kom volgende? 93, 83, 73, 63, ___
43
53
33
23
Watter maand is die tweede maand van die jaar?
Maart
April
Februarie
Januarie
Ons tel in 10'e. Watter getal kom volgende? 50, 60, 70, ___
90
80
40
100
Watter getal is tussen 23 en 25?
23
24
25
26
Wat is 'n ander manier om 'eerste' te skryf?
1ste
3de
4de
2de
Watter getal staan tussen 17 en 19?
18
17
19
20
5 en 3 is
8
5
3
7
Ek het 5 lekkers. My mamma gee vir my nog 2. Hoeveel lekkers het ek nou?
8
2
5
7
Watter ordinale getal sal volgende wees? 1ste, 2de, ___
2de
1ste
3de
4de
Ek het 3 koekies. My boetie eet 1 van my koekies. Hoeveel koekies het ek oor?
2
3
1
0
Watter ry het net onewe getalle in?
10, 20, 30, 40
5, 10, 15, 20
2, 4, 6, 8, 10
1, 3, 5, 7, 9
Hoeveel dae is daar in 'n week?
7
3
4
6
