wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Nelson Mandela Hersiening

Total questions: 10

Worksheet time: 50mins

Name
Class
Date
1.

Wat beteken billikheid?

a)

as iets nie regverdig of reg is nie

b)

as iets regverdig of reg is

2.

Wat beteken onafhanklikheid?

a)

om vry van ’n ander persoon of land te wees

b)

om te sê dat jy nie met iets saamstem nie, en om te eis dat dit verander moet word

c)

’n stelsel waar mense hulle leiers kies deur te stem

3.

Wanneer het Nelson Mandela president geword?

(a)  

4.

Waarvoor was Nelson Mandela bekend?

a)

Hy was hardwerkend.

b)

Sy vriendelikheid en behulpsaamheid.

c)

Sy goeie leierskap en goedhartigheid.

5.

Gee een woord vir wanneer mense in groot groepe loop om te wys dat hulle nie met iets saamstem nie.

(a)  

6.

Gee een woord vir ‘n geveg of argument.

(a)  

7.

Wanneer is Nelson Mandela gebore?

(a)  

8.

Waar is Nelson Mandela gebore?

a)

Queenstown

b)

Mveso

c)

Mthatha

9.

Hoe oud was Nelson Mandela toe hy Johannesburg toe getrek het.

(a)  

10.

Van watter mense was Nelson Mandela se pa ’n opperhoof gewees?

a)

Temboe

b)

Zulu =

c)

Venda