WorksheetsGr6.Breuke, Desimale breuke en % (28-3 Julie)
Total questions: 32
Worksheet time: 1hrs 25mins
Die breuk wat dieselfde waarde as 0,6 het, is: (3 min)
61
53
31
63
Watter persentasie het dieselfde waarde as 0,75 ? (2 min)
7,5 %
0,75%
75%
5,7%
45% as ‘n breuk in sy eenvoudigste vorm . (3min)
4018
104.5
10045
209
104 as % = (1 min)
40 %
4 %
0,4 %
4,0 %
KIes die korrekte orde wat die volgende getalle as desimale voorstel in dalende volgorde: ( 5 min)
0,375 ; 0,38 ; 3,8
3,8 ; 0,38 ; 0,25
3,8 ; 0,38 ; 0,375
0,25 ; 0,38 ; 3,8
Watter breuk word deur 3,4 voorgestel ? (3 min)
43
2068
3 41
Geen een van bogenoemde
Voltooi die volgende: 31 = 6 = 3 (1min)
3; 9
2; 12
2; 6
2 ; 9
Vereenvoudig 3624 (1 min)
96
1812
32
83
Vervang die Δ met die korrekte verhoudingsteken (> ; < of =)
12,5 Δ 81 (3 min)
>
<
=
Skryf die ingekleurde deel in die boonste diagram as
persentasie (%) : (2 min)
40 %
4 %
25 %
35 %
Skryf die ingekleurde deel in die boonste diagram as desimale breuk.
(2 min)
0,25
0,35
0,16
0,21
Skryf die ingekleurde deel in die boonste diagram as 'n breuk in sy eenvoudigste vorm (3 min)
82
21
164
41
Jy behaal 27 uit 50 vir ‘n Wiskunde toets. Wat is jou persentasie? (1 min)
50 %
27 %
54 %
60 %
Peter het 68% vir ‘n Wiskunde toets behaal. Die vraestel het uit 50
getel. Hoeveel punte uit 50 het hy gekry? (1 min)
32
45
24
34
25 % van 180 is gelyk aan:
(2 min)
(a)
Pule het 53 van sy sjokolade geëet. Sam het presies dieselfde soort
sjokolade en hy het 1511 van syne geëet.
Wie het die meeste sjokolade geëet?
( 2 min)
Sam
Pule
Albei het ewe veel geëet
Sithole’s Motors het 32
van 42 voertuie gedurende Mei-maand
verkoop. Hoeveel voertuie is nie in Mei verkoop nie?
(2 min)
28
14
16
9
Bereken en gee die antwoord in die eenvoudigste vorm:
125 + 62 =
(2 min)
187
129
43
31
Bereken die volgende:
7 21 + 10 21 - 43 =
(2 min)
17, 25
18 41
17 43
17, 75
Bereken die volgende en skryf jou antwoord as ‘n gemengde getal:
8 103 - 4 51 =
(2 min)
4 52
522
4 101
1041
Bepaal wat die ontbrekende getal is:
(?) - 41 = 811
( 3 min) Wenk: inverse
1212
411
813
1614
Bereken 125 van 480.
(2 min)
(a)
Kies die ontbrekende desimale getal
7, 005; 7, 010; 7, 015; 7, 020; ______________
(1 min)
7, 030
7, 25
7,025
7,250
Bepaal die ontbrekende desimale getal in die volgende getallesin.
13,25 ; 13,3 ; _____ ; 13,4 ; 13,45
( 1 min)
13,30
13,35
13,5
13,40
Alle artikels in ‘n winkel word met 25% afgemerk. Hoeveel sal Bennie betaal vir
‘n hemp wat R200 gemerk was voordat die afslag bereken is?
( 3 min)
10025
R 50
R 150
R 100
Me. Jacobs, een van die Wiskunde-onderwysers by 'n laerskool in Kaapstad,
moet soggens 07:10 by die skool wees. Dit neem haar 45 minute om reg te
maak vir die dag, dit neem haar 22 minute om tot by die skool te ry as dit nie
spitsverkeer is nie. Soggens as sy skool toe ry – in spitsverkeer – neem dit
haar ten minste nog 30 minute om skool toe te ry. Hoe laat moet sy opstaan
om betyds by die skool te wees?
( 5 min)
05:33
06:30
01:37
08;47
05:47
David rol 'n dobbelsteen 30 keer en lys telkens die getal wat hy gooi in 'n tabel. Die
getalle wat hy gooi is in die tabel hierbo gegee:
Vind die modus van die getal wat gegooi is:
( 5 min)
1
2
3
4
5
In watter een van die volgende voorbeelde sal oppervlak-eenhede gebruik
word?
( 3 min)
Die lengte van 'n atletiekbaan;
Die inhoud van 'n 2-liter Coke bottel;
Die gewig van 'n sak rys;
Die hoogte van 'n vlagpaal;
Die grootte van 'n vloer.
Emma het seker gemaak dat 180 deelbaar is deur die priemgetalle 2, 3, en 5.
Die vraag wat sy moes beantwoord was om 180 as die produk van sy
priemfaktore te skryf. Watter een van die volgende antwoorde is korrek?
( 5 min)
2 × 3 × 5
2 x 5 x 18
30 x 6
2 × 2 × 3 × 3 × 5
2 x 3 x 20
Die volgende reeks bewerkings word op ʼn getal gedoen: minus 2, gedeel
deur 30, vermenigvuldig met 27, tel 6 by en trek 17 af. Die antwoord is 70.
Wat is die aanvangsgetal?
( 5 min)
50,199
51,3
50
92
63
Henré word gevra om die som 31 +53 te bereken. Watter van die volgende bewerkings gee die regte antwoord?
( 5 min )
31+ 53 = 84 =21
31+ 53 = 153 = 51
31+ 53 = 31 × 53 = 51
31+ 53 = 155+159 = 1514
31 ×35 =95
Los die volgende probleem op: As die som van 'n hoeveelheid en ʼn sewende ( 71 de) van dié hoeveelheid gelyk is aan 24, wat is dié hoeveelheid?
( 5 min)
21
24
168
192
31
