Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

GRAAD 5 Wiskunde (Getalbegrip en breuke)

Total questions: 25

Worksheet time: 38mins

Name
Class
Date
1.

Watter getal word voorgestel deur 40 000 + 2 000 + 5 + 60 + 700


(1 min)

a)

4 965

b)

42 765

c)

4 265

d)

402 765

2.

Bereken: 3 x 0 x 3 =


(45 sek)

(a)  

3.

Wat is die produk van ‘n getal en 0?

(30 sek)

(a)  

4.

Watter van die getalle in die raam is veelvoude van 3?

(2 min)

a)

46, 72

b)

49, 68

c)

72 , 54

d)

46, 54

5.

Wat is die grootste onewe getal wat jy kan maak met 1 , 3 , 5 , 6 , 2?

(1 min)

a)

13 562

b)

65 312

c)

56 321

d)

65 321

6.

Vul <,>,=<,>,=  in : 

1099 + 1 ______ 2000

(45 sek)

a)

 <<  

b)

 >>  

c)

 ==  

7.

4260 is 10 keer meer as


(1 min)

a)

4250

b)

4270

c)

426

d)

10

8.

Watter ewe getalle lê tussen 590 en 600?


(1 min)

a)

592, 593, 594, 569

b)

592, 594, 596 , 599

c)

592, 594, 596 , 598

d)

592, 594, 596 , 598, 600

9.

Rond af tot die naaste 100:


453 641


(1 min)

a)

454 000

b)

453 640

c)

453 700

d)

453 600

10.

WAAR OF ONWAAR:

45 – 18 ÷ 9 = 43 



(1min)

a)

WAAR

b)

ONWAAR

11.

Bereken die volgende:


36 D + 112E + 250T = _______________


(2 min)

a)

36 362

b)

38 612

c)

36 612

d)

38 621

12.

Die waarde van die onderstreepte syfer 321 931


( 1 min)

a)

2 HD

b)

20 000

c)

2 000

d)

tienduisend

13.

(1 min)

(a)  

14.

Bereken:

(2 min)

a)

2  19\frac{1}{9}  

b)

 209\frac{20}{9} 

c)

1  29\frac{2}{9}  

d)

2  39\frac{3}{9}  

15.

WAAR OF ONWAAR


63 x 19 = (60x10) + (60 x 9) + (3 x 10) +

(3 x 27)


(2 min)

a)

WAAR

b)

ONWAAR

16.

( 1 min)

a)

5 kwarte

b)

5 agstes

c)

3 agstes

d)

3 kwarte

17.

Herlei hierdie onegte breuk na gemengde getal:
 259\frac{25}{9} = ___________

(2 min)

a)

3 79\frac{7}{9}  

b)

1  159\frac{15}{9}  

c)

2 69\frac{6}{9}  

d)

2 79\frac{7}{9}  

18.

Mia en Nicola verf n groot plakkaat vir die klas. Mia verf  13\frac{1}{3}  van die plakkaat en Nicola verf  38\frac{3}{8}   van die plakkaat.
 Watter breukdeel het hulle altesaam geverf? 
______________________________________________

( 2min)

a)

 2024\frac{20}{24}  

b)

 1012\frac{10}{12}  

c)

 1724\frac{17}{24}  

d)

 724\frac{7}{24}  

19.

Die Simba-maatskappy gee  13\frac{1}{3}   van ’n boks skyfies vir Dawid se klas. As daar 126 pakkies in ’n boks is, hoeveel pakkies skyfies kry die klas?

Tik antwoord in syfers
 (2 min)

(a)  

20.

Daar is sewe leerders in 15\frac{1}{5}   van die klas. Hoeveel leerders is daar in die hele klas? 

Tik net die antwoord in syfers.

(2min)



(a)  

21.

Die graad 5’s het n pretloop gehad om geld in te samel. Hulle het R905 ingesamel in het  25\frac{2}{5}   van die geld vir die hospitaal geskenk.
Hoeveel geld het hulle oorgehou ?

(5 min)

a)

R 543

b)

R 362

c)

 35\frac{3}{5}  

d)

R 480

22.

30 ÷ (6 + 2 x 2) =


(1 min)

a)

9

b)

13

c)

3

d)

2

23.

Bereken die verskil tussen die waardes van die onderstreeptete syfers.

30 030


(2min)

a)

2 970

b)

28 970

c)

29 930

d)

29 970

24.

435 +  ∇\nabla   = 500 =
Wat is die  ∇\nabla  se waarde?
(2 min)

a)

65

b)

835

c)

75

d)

165

25.

Wat is die kwosiënt van 1320 en 10?

( 1min)

a)

13 200

b)

1310

c)

132

d)

1330