wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Poësie Teorie

Total questions: 19

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Die rymskema is aabb. Watter soort rym is dit?

a)

a) paarrym

b)

b) kruisrym

c)

c) omarmende rym

d)

d) slagrym

2.

'n strofe wat uit vier versreels bestaan, noem ons 'n

a)

a) tersine

b)

b) koeplet

c)

c) kwatryn

3.

Watter woord se vir ons wanneer dit 'n vergelyking is....

a)

a) net

b)

b) sodat

c)

c) soos

d)

d) is

4.

Wanneer een ding direk in die plek van iets anders gestel word...

a)

a) personifikasie

b)

b) metafoor

c)

c) herhaling

d)

d) alliterasie

5.

wanneer die klinker in die middel van die woord herhaal word noem ons dit...

a)

a) assonansie

b)

b) alliterasie

c)

c) herhaling

d)

d) metafoor

6.

woef-woef, miaau, tjoek-tjoek is voorbeelde van ....

a)

a) herhaling

b)

b) klanknabootsing

c)

c) personifikasie

d)

d) vergelyking

7.

Gedigte word in ...... geskryf.

a)

a) paragrawe

b)

b) opstelle

c)

c) lyne

d)

d) strofes

8.

Die funksie van die dubbelpunt is:

a)

a) gee 'n stelling

b)

b) om 'n verduideliking tee gee

c)

c) loop oor in 'n ander reel

9.

Wat noem `n mens die persoon wat `n gedig skryf?

a)

Gedigter

b)

Skrywer

c)

Digter

d)

Poeëet

10.

Wat noem `n mens die naam van `n gedig?

a)

Titel

b)

Opskrif

c)

Kop

d)

Naam

11.

`n Strofe met drie versreëls noem ons `n...

a)

drieling

b)

tersine

c)

kwatryn

d)

drievers

12.

Identifiseer die beeldspraak in die volgende reël


Die man is so lank soos `n paal.

a)

metafoor

b)

personifikasie

c)

vergelyking

d)

similie

13.

Identifiseer die beeldspraak in die volgende reël:


Die blare dans in die wind.

a)

personifikasie

b)

metafoor

c)

klanknabootsing

d)

sinekdogee

14.

Identifiseer die stylfiguur:


Sannie sal sewe sakke sout sleep.

a)

assonansie

b)

alliterasie

c)

klanknabootsing

d)

halfrym

15.

Identifiseer die stylfiguur:


Die water slaan aaneen, aaneen...

a)

klanknabootsing

b)

herhaling

c)

alliterasie

d)

assonansie

16.

Watter een van die volgende is `n voorbeeld van `n metafoor?

a)

Hy is so vet soos `n vark.

b)

Hy lyk nes `n vark.

c)

Hy is `n vark.

d)

Die vark het my kos geëet.

17.

Identifiseer die klanknabootsing:

a)

Die bye zoem.

b)

Die winde huil.

c)

Die mooi meisie met die mantel.

d)

Moenie allie borrels oppie grond gooi nie!

18.

Wat is die funksie van enjambement?

a)

Om die rym te verdoesel.

b)

Maak die gedig meer vloeiend.

c)

Beklemtoning

d)

Om idees te herhaal.

19.

Om rympatroon te bepaal, kyk ons na die ... woord in 'n versreël.

a)

eerste

b)

laaste

c)

middelste

d)

tweede