wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordorde

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Die hart/te/swaar/is/om rond te dra.

a)

Die hart te swaar is om rond te dra

b)

Die hart swaar om rond te dra is te.

c)

Die hart om rond te dra is te swaar

d)

Die hart is te swaar om rond te dra.

2.

Skryf die sin in die korrekte woordorde:

die bal / het / weggeskop / die springbokke / tydens die wedstryd

4 lines
3.

Hy / volgende jaar /met groot spiere/ rondloop /sal

a)

Hy sal volgende jaar met groot spiere rondloop.

b)

Hy sal rondloop volgende jaar met groot spiere.

c)

Hy sal met groot spiere volgende jaar rondloop.

4.

Die man/ vergeet/ gisteraand/het/om die hart te bêre.

a)

Die man vergeet gisteraand het om die hart te bêre.

b)

Die man het gisteraand vergeet om die hart te bêre.

c)

Die man het gisteraand om die die hart te bêre vergeet.

5.

Daar / die hele tyd / sweetdruppeltjies / is / langs sy kop.

a)

Daar is langs sy kop die hele tyd sweetdruppeltjies.

b)

Daar is sweetdruppeltjies die hele tyd langs sy kop.

c)

Daar is die hele tyd sweetdruppeltjies langs sy kop.

6.

Ons/ tennis/speel/elke dag/by die skool.

a)

Ons speel tennis elke dag by die skool.

b)

Ons speel elke dag tennis by die skool.

c)

Ons seppel by die skool tennis elke dag.

7.

om goudvissies te hê / lekker / is/ dit

a)

Dit lekker is om goudviddies te hê.

b)

Dit om goudvissies te hê is lekker.

c)

Dit is lekker om goudvissies te hê.

8.

halfagt / wees / al die graad agts / moet / by die skool / om papiere op te tel.

a)

Al die graad agts moet wees by die skool halfagt om die papiere op te tel.

b)

Al die graad agts moet halfagt by die skool wees om papiere op te tel.

c)

Al die graad agts moet by die skool halfagt wees om die papiere op te tel.

9.

snoepgeld/gee/Ma/vir Jeremy/vanoggend

a)

Ma gee vanoggend snoepgeld vir Jeremy.

b)

Ma gee snoepgeld vanoggend vir Jeremy.

c)

Ma gee vir Jeremy vanoggend snoepgeld.

10.

verbaas / is / oor Jeremy se eetlus/ altyd/ Ma

a)

Ma is altyd verbaas oor Jeremy se eetlus.

b)

Ma is verbaas altyd oor Jeremy se eetlus.

c)

Ma is altyd oor Jeremy se eetlus verbaas.