wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Hoofrekene 3

Total questions: 30

Worksheet time: 23mins

Name
Class
Date
1.

Verdubbel 5

a)

5

b)

12

c)

10

d)

8

2.

Watter vorm het nie reguit sye nie ?

a)

driehoek

b)

vierkant

c)

reghoek

d)

sirkel

3.

Ek het 3 groen balle. My maatjie het 3 blou balle.

Hoeveel balle het ons altesaam ?

a)

9

b)

4

c)

6

d)

5

4.

Watter nommer pas by die getalnaam: sewe ?

a)

1

b)

2

c)

6

d)

7

5.

Wat is die helfte van 8?

a)

2

b)

10

c)

3

d)

4

6.

Ons tel agteruit in 2s. Watter getal kom volgende?

40, 38, 36, ___

a)

30

b)

32

c)

33

d)

34

7.

As gister Donderdag was, watter dag is vandag ?

a)

Maandag

b)

Vrydag

c)

Woensdag

d)

Dinsdag

8.

Breek 68 op in Tiene en Ene. Hoe sal die som lyk ?

a)

60 + 8

b)

60 + 6

c)

80 + 8

d)

40 + 6

9.

Watter getal is 2 meer as 9 ?

a)

7

b)

10

c)

9

d)

11

10.

Watter vorm het 2 lang sye en 2 kort sye?

a)

sirkel

b)

ovaal

c)

reghoek

d)

vierkant

11.

Hoe sal die ordinale getal vir derde lyk?

a)

1ste

b)

3de

c)

2de

d)

4de

12.

Wat is die eerste maand van die jaar ?

a)

April

b)

Maart

c)

Februarie

d)

Januarie

13.

10 - 6 =

a)

16

b)

5

c)

7

d)

4

14.

Ek het 8 potlode. Ek verloor 5 potlode.

Hoeveel potlode het ek oor?

a)

6

b)

3

c)

7

d)

5

15.

5 + 5 + 5 =

a)

20

b)

5

c)

10

d)

15

16.

Rangskik die getalle van klein na groot. 5, 3, 9, 2, 8

a)

2, 3, 5, 8, 9

b)

5, 3, 9, 2, 8

c)

9, 8, 5, 3 ,2

d)

8, 9, 5, 3, 2

17.

Tel agteruit in 10e. Watter getal kom volgende?

100, 90, 80, ___

a)

80

b)

85

c)

60

d)

70

18.

Watter nommer is 1 minder as 8?

a)

7

b)

9

c)

10

d)

6

19.

Daar is 7 dae in 1 week. Hoeveel dae is daar in 2 weke?

a)

12

b)

14

c)

16

d)

10

20.

Ek het 2 appels in my sak. Ek pluk nog 6 appels. Hoeveel appels het ek nou in my sak?

a)

8

b)

7

c)

5

d)

4

21.

Ons tel in 5e. Watter getal kom volgende?

25, 30, 35, ___

a)

30

b)

20

c)

45

d)

40

22.

50 + 7 =

a)

57

b)

75

c)

50

d)

70

23.

Daar is 7 maatjies by die partytjie. Twee maats gaan huis toe. Hoeveel maatjies bly oor?

a)

5

b)

7

c)

2

d)

3

24.

Watter getal is tussen 23 en 25?

a)

21

b)

26

c)

22

d)

24

25.

Ek het 5 koekies. Ek gee 1 vir my boetie en 1 vir my maatjie.

Hoeveel koekies het ek oor?

a)

4

b)

3

c)

5

d)

2

26.

As ek tweede as n ordinale getal skryf, hoe sal dit lyk?

a)

1ste

b)

4de

c)

2de

d)

5de

27.

As vandag Maandag is, watter dag sal more wees?

a)

Woensdag

b)

Dinsdag

c)

Sondag

d)

Saterdag

28.

Verdubbel 2?

a)

2

b)

4

c)

6

d)

1

29.

Halveer 4?

a)

4

b)

2

c)

6

d)

1

30.

2 + 2 + 2 =

a)

10

b)

8

c)

4

d)

6