Font size
S
M
L
XL
WorksheetsMy liggaam
Total questions: 10
Worksheet time: 10mins
Name
Class
Date
1.
Watter een is nie deel van my sintuie nie?
a)
sien
b)
hardloop
c)
voel
2.
Watter twee sintuie gaan jy hier gebruik?
a)
sien
b)
hoor
c)
ruik
3.
Wat noem ons hierdie deel van ons liggaam?
a)
skouer
b)
knie
c)
been
4.
Kies die prentjie wat skouers wys.
a)
b)
c)
5.
Wat noem ons hierdie deel van ons liggaam?
a)
kop
b)
neus
c)
hand
6.
Hoeveel sintuie het ons?
a)
6
b)
5
c)
3
7.
Watter deel van ons liggaam gaan ons gebruik om iets op die televisie te hoor?
a)
hande
b)
ore
c)
tone
8.
Wat noem ons die deel van ons liggaam?
a)
hand
b)
kop
c)
voet
9.
Kies die prentjie wat iemand se maag wys.
a)
b)
c)
d)
10.
Kies al die prentjies wat van ons sintuie wys.
a)
b)
c)
d)
Reset
