NEW
Font size
WorksheetsWoordeskat en spelling
Total questions: 15
Worksheet time: 11mins
Wat is 'n antoniem?
Woorde wat dieselfde betekenis het.
Woorde wat die teenoorgestelde betekenis het.
Wat is 'n sinoniem?
Woorde wat dieselfde betekenis het.
Woorde wat die teenoorgestelde betekenis het.
Kies die regte vertaling en spelling vir die Afrikaanse woord vir "appreciate".
bedank
waardeer
waardeur
aanvaar
Kies die korrekte vertaling en spelling vir die Afrikaanse woord vir "good morning".
goeie oggend
goeieoggend
goeie môre
goeiemôre
Kies die korrekte vertaling en spelling vir die Afrikaanse woorde vir "favourite".
gunstelling
favorite
gunsteling
beste
Kies die korrekte vertaling en spelling vir die Afrikaanse woord vir "excited".
opgewonde
bly
hartseer
opwindend
Kies die korrekte vertaling en spelling vir die Afrikaanse woord vir "party".
party
partytdjie
partytjie
sokkie
Kies die korrekte vertaling en spelling vir die Afrikaanse woord vir "hallo".
hallo
hi
hello
naand
Kies die korrekte woord en spelling vir die meervoud van "kat".
katens
katte
kate
katters
Kies die korrekte woord en spelling vir die meervoud van "boom".
booms
boomde
bome
boome
Kies die korrekte woord en spelling vir die meervoud van "stap".
stape
staps
stappe
stapde
Kies die korrekte woord en spelling vir die meervoud van "raam" (frame).
raame
raams
rame
raamde
Kies die korrekte woord en spelling vir die meervoud van "trap".
trape
trappe
trapde
traps
Kies die korrekte woord en spelling vir die meervoud van "gesin".
gesine
gesinne
gesins
gesinde
Kies die korrekte woord en spelling vir die meervoud van "droom".
drome
drooms
droome
droomde
