Font size
WorksheetsBegripstoets
Total questions: 20
Worksheet time: 7mins
Wat is die plekwaarde van die 6 in 12,36
(a)
15 + 2 x 9
(a)
Benoem die 3D-voorwerp
(a)
Rond 148 569 af tot die naaste 1 000
(a)
88 + 22 x 1 ÷ 2
(a)
Die som van twee getalle is 110.
Die een getal is 45.
Wat is die ander getal?
(a)
105 + 52 =
157
107
109
Gee die veelvoud van 9 tussen 26 en 30
(a)
Is 125 589 deelbaar deur 3 ?
JA
NEE
113 van 88
(a)
Skryf in syfers: tweehonderd en agttien miljoen vierhonderd en vyf duisend sewehonderd en tien
(a)
135,20 ÷ 10
(a)
Skryf 182 as 'n desimale getal.
(a)
Skryf 43 as 'n desimale getal.
(a)
die faktorpare van 15
1×15 ; 5 × 3
1 ; 3 ; 5 ; 15
15 ; 30 ; 45 ; 60
Rond 12,567 af tot een desimale plek
12
12,5
12,6
12,57
Herlei 2,50 Kl na ml
250,0 ml
2 500 000 ml
25000 ml
0,00250 ml
Is 257 255 deelbaar deur 5 ?
Ja
Nee
Gee die waarde van 3 in die getal 12,031
(a)
125 897 x 0
125 897
0
1
