NEW
Font size
WorksheetsAfrikaans: Alfabetiese volgorde
Total questions: 25
Worksheet time: 19mins
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
asseblief; anker; aster; aansterk
asseblief; aster; aansterk; anker
aansterk; anker; asseblief; aster
aansterk; anker; aster; asseblief
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
baanbreker; baklei; baas; balle
baanbreker; baas; baklei; balle
baas; baanbreker; balle; baklei
balle; baas; baanbreker; baklei
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
Celcius; chilli; chauffeur; chloor
Celcius; chloor; chilli; chaffeur
chloor; chilli; Celcius; chaffeur
Celcius; chauffeur; chilli; chloor
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
donker; doop; dooie; doofstom
dooie; doop; donker; doofstom
donker; doofstom; dooie; doop
doofstom; dooie; doop; donker
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
eendag; eerste; eier; eina
eerste; eendag; eier; eina
eier; eina; eerste; eendag
eendag; eier; eerste; eina
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
flamink; flenter; fiets; fout
fiets; fout; flamink; flenter
fout; flenter; flamink; fiets
fiets; flamink; flenter; fout
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
gou-gou; gou; goud; gousblom
gousblom; gou; gou-gou; goud
gou; goud; gou-gou; gousblom;
gou; gousblom; gou-gou; goud
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
hengelaar; hengel; helder; herder
helder; hengel; hengelaar; herder
herder; helder; hengel; hengelaar
helder; herder; hengelaar; hengel
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
idee; item; isolasie; idioom
item; idee; idioom; isolasie
idioom; idee; item; isolasie
idee; idioom; isolasie; item
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
jaar; jakkals; jeug; jeugdig
jakkals; jaar; jeug; jeugdig
jakkals; jeug; jeugdig; jaar
jaar; jeug; jakkals; jeugdig
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
klou; klomp; klouter; klompie
klompie; klomp; klouter; klou
klomp; klompie; klou; klouter;
klou; klouter; klomp; klompie
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
litteteken; liries liplees; links
liplees; liries; litteteken; links
links; liplees; liries; litteken
links; liries; liplees; litteteken
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
museum; musiek; musiekkonsert; muur
museum; musiek; muur; musiekkonsert
muur; musiek; museum; musiekkonsert
musiek; musiekkonsert; museum; muur
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
noord; noordoos; noordpool; noordkus
noordoos; noordpool; noordkus; noord
noordpool; noordkus; noord; noordoos
noord; noordkus; noordoos; noordpool
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
ooste; oud; opvolg; onder
onder; ooste; opvolg; oud
oud; ooste; opvolg; onder
ooste; oud; onder; opvolg
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
pakkie; peil; plek; probeer
plek; peil; pakkie; probeer
probeer; pakkie; plek; peil
pakkie; probeer; peil; plek
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
rokkie; rukkie; rakkie; rekkie
rakkie; rokkie; rekkie; rukkie
rakkie; rekkie; rokkie; rukkie
rukkie; rokkie; rekkie; rakkie
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
sitkamer; sukkel; skakel; sonskyn
sukkel; skakel; sonskyn; sitkamer
sitkamer; skakel; sonskyn; sukkel
sukkel; sitkamer; skakel; sonskyn
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
takkie; tennis; tonnel; tussen;
tennis; tonnel; takkie; tussen
tussen; takkie; tennis; tonnel
takkie; tonnel; tussen; tennis
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
uitsluit; uitspraak; uiter; uitvind
uiter; uitspraak; uitvind; uitsluit
uitvind; uitspraak; uiter; uitsluit
uiter; uitsluit; uitspraak; uitvind
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
vierkant; vallei; vonkel; vegter
vallei; vegter; vierkant; vonkel
vonkel; vallei; vierkant; vegter
vegter; vallei; vonkel; vierkant
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
wasbak; weiveld; wes; woon
woon; wes; weiveld; wasbak
wasbak; wes; woon; weiveld;
wes; weiveld; wasbak; woon
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
X-strale; Xhosa; xilofoon; xero
Xhosa; xero; x-strale; xilofoon
xero; Xhosa; xilofoon; x-strale
xero; x-strale; Xhosa; xilofoon
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
ysig; ywer; yl; yskas
yskas; yl; ywer; ysig
yl; ysig; ywer; yskas
yl; ysig; yskas; ywer
Kies die regte volgorde van woorde in alfabetiese volgorde.
zero; zits; Zoeloe; zombie
Zoeloe; zombie; zits; zero
zero; Zoeloe; zombie; zits
zits; zero; Zoeloe; zombie