wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gr 7 Partytjie Voorsetsels

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Dit is aangenaam (a)   saam te kuier.

2.

Jy moet besluit (a)   ‘n datum vir die partytjie.

3.

Jy kan ‘n partytjie (a)   verskillende plekke hou.

4.

My partytjie is (a)   die restaurant.

5.

John se partytjie is (a)   die ysskaatsbaan.

6.

My verjaarsdag is (a)   September.

7.

Jy versier die vertrek (a)   ballonne.

8.

Kerse help (a)   ‘n romantiese atmosfeer te skep

9.

Die musiek is ‘n belangrike deel (a)   die partytjie.

10.

Almal sal gou (a)   die dansvloer wees.

11.

Jy kan ‘n platejoggie kry (a)   die musiek te speel.

12.

Ek hou baie (a)   partytjies.

13.

Ek nooi jou uit (a)   my partytjie.

14.

Ek stuur ‘n uitnodiging (a)   jou.

15.

Ek verwag ‘n anwoord (a)   jou.