wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans Revision Quiz 2

Total questions: 35

Worksheet time: 38mins

Name
Class
Date
1.

Wat is hierdie?

a)

haai

b)

kaai

c)

laai

d)

fraai

2.

Wat noem ons hierdie voël? Dit is 'n (a)   .

3.

Ek ___________ vir die man oorkant die straat.

a)

waai

b)

kraai

c)

haai

d)

lawaai

4.

Wat is hierdie voël?

a)

papegaai

b)

pappagaai

c)

papergaai

d)

papagaar

5.

Wat is die VERKLEINWOORD van 'vark?' Dit is 'n (a)   .

6.

Wat is die VERKLEINWOORD van 'voël?'

a)

voëltjie

b)

voeltjie

c)

voelkie

d)

voeljie

7.

Wat is die VERKLEINWOORD van 'kop' ?

a)

koppie

b)

kopie

c)

koppetjie

d)

kopsie

8.

Skryf die VERKLEINWOORD van 'muis.' Dit is 'n (a)   .

9.

Een voet, twee ____________.

a)

voete

b)

voets

c)

voetjie

d)

voetse

10.

Een bok, maar baie (a)   .

11.

Een blaar, maar baie ___________.

a)

blare

b)

blaare

c)

blaars

d)

blaartjie

12.

Een hen, maar baie __________.

a)

henne

b)

hene

c)

hens

d)

hennetjie

e)

haan

13.

Wat is die vroulike vorm van 'oupa?'

(a)  

14.

Die manlike vorm van 'tannie' is...

a)

oom

b)

vader

c)

oem

d)

oupa

15.

Die vroulike vorm van 'leeumannetjie' is...

a)

leeuwyfie

b)

leeuvroutjie

c)

leeuness

d)

leeu

16.

Die hings en ___________ het saam gehardloop.

a)

merrie

b)

mary

c)

ooi

d)

teef

17.

Die vroulike vorm van 'haan' is...

a)

hen

b)

haanie

c)

hansie

d)

kuiken

18.

Die (a)   en koningin het vir die mense gewaai.

19.

Een slang, maar baie (a)   .

20.

My pa het die vleis ____________.

a)

gebraai

b)

gebray

c)

gebrai

d)

braai

21.

Kan jy _______ wie is om die ________?

a)

raai, draai

b)

draai, raai

c)

kraai, waai

d)

waai, kwaai

22.

Watter sin in die negatief is korrek?

a)

Ek hou nie van groente nie.

b)

Ek nie hou van groente nie.

c)

Ek hou nie van nie groente.

d)

Ek hou nie van groente

23.

Watter sin in die verlede tyd is korrek?

a)

Gister het ek mielies gebraai.

b)

Môre het ek mielies gebraai.

c)

Ek het mielies braai.

d)

Gister het ek mielies braaid.

24.

Skryf die volgende sin oor in die NEGATIEF:


Marie huil.

(a)  

25.

Wat is die vroulike vorm van 'vriend?'

a)

vriendin

b)

maatjie

c)

vrou

d)

vriendjie

26.

'n Vroulike hond is 'n TEEF. 'n Manlike hond is 'n ________.

a)

reun

b)

reen

c)

rein

d)

hondjie

27.

Ek het een kat, maar my ouma het twee (a)   .

28.

Die (rabbits) het die (cheeses) geëet.

a)

hase, kase

b)

haase, kaase

c)

hasie, kasie

d)

haasie, kaasie

29.

Daar is een dogter maar baie (boys) in die klas.

a)

seuns

b)

seune

c)

seens

d)

seuntjie

30.

Die woorde in hierdie sin is deurmekaar. Watter sin is korrek?


IN REËN OU DIE STAP MAN.

a)

Die ou man stap in die reën.

b)

Die man stap in die ou rëen.

c)

Die man stap in die reën.

d)

Die reën stap in die ou man.

31.

Skryf die volgende sin in die VERLEDE tyd...


Gert ry Saterdag fiets.


(Make sure that you spell all words correctly!)

(a)  

32.

Wat is hierdie? Dit is 'n...

a)

laai

b)

kraai

c)

haai

d)

waai

e)

draai

33.

Een kind, maar baie...

(a)  

34.

Moenie 'n _________ maak nie!

a)

lawaai

b)

lawai

c)

gewaai

d)

lavaai

35.

Skryf die volgende sin in die NEGATIEF:


Kobus drink te veel koffie.


(Make sure your spelling is correct!)

(a)