Font size
WorksheetsHoofrekene 5
Total questions: 30
Worksheet time: 23mins
As 'n horlosie se lang wyser op die 12 is en die kort wyser is op die 3, hoe laat is dit?
6 uur
12 uur
2 uur
3 uur
Daar sit 5 voëls op die muur. 3 Voëls vlieg weg. Hoeveel voëls sit nog op die muur?
1
5
2
3
Hoeveel ure is daar in 'n dag?
10
11
20
24
4 + 2 = ____
2
6
4
3
10 + 10 + 10 = ____
30
20
10
0
Hoeveel dae is daar in 'n week?
6
4
7
8
Watter maand is die 5de maand in 'n jaar?
Januarie
Februarie
April
Mei
Watter dier is op die R10 noot?
'n Olifant
'n Leeu
'n Luiperd
'n Renoster
6 - 3 - 3 = ____
3
4
0
6
9 - 6 - 3 = ____
0
1
2
3
Hoeveel maande is daar in 'n jaar?
10
11
13
12
Watter getal is 2 meer as 9?
7
9
11
10
Watter getal is 2 minder as 8?
9
10
7
6
5 + 3 + 2 = ____
8
6
10
5
As vandag Dinsdag is, watter dag sal môre wees?
Dinsdag
Woensdag
Maandag
Vrydag
Rangskik die getalle van klein na groot : 5, 3, 9, 12, 10
12, 10, 9, 5, 3
3, 5, 9, 10, 12
5, 3, 9, 10, 12
5, 9, 3, 10, 12
Hoeveel sente is daar in R1?
100c
10c
20c
50c
Ek het 3 balle. Ek wen nog 3. Hoeveel balle het ek nou?
6
5
4
3
R5 + R5 = ____
R5
R20
R1
R10
Ons tel agteruit in 10'e. Watter getal sal volgende wees? 95, 85, 75, ____
65
55
45
35
7 - 0 - 1 = ____
7
5
6
4
Watter getal staan tussen 18 en 20 ?
20
17
18
19
Ons tel agteruit in 2's. Watter getal kom volgende? 18, 16, 14, ____
13
12
11
10
Tel in ewe getalle: 24, 26, 28, ____
28
29
30
32
Verdubbel 6
10
11
12
14
Tel in onewe getalle. 23, 25, 27, 29, ____
30
31
33
32
4 + 1 + 2 = ____
4
5
7
6
Watter vorm het 3 sye en 3 hoeke?
'n Driehoek
'n Vierkant
'n Ovaal
'n Reghoek
R2 + R2 = ____
R2
R4
R5
R1
Rangskik die getalle van groot na klein: 6, 2, 9, 4, 10
2, 4, 6, 9, 10
10, 4, 9, 2, 6
6, 2, 4, 9, 10
10, 9, 6, 4, 2
