Font size
WorksheetsAfrikaans Quiz 3
Total questions: 22
Worksheet time: 18mins
Wat is hierdie?
'n ooi
'n oei
'n ooe
'n oie
Watter kleur is hierdie blom?
(a)
Wat is hierdie?
'n koei
'n kooi
'n keoi
'n kioe
My been _____________.
bloei
blooi
bleoi
blooe
Hierdie man _____________ die boompies
snoei
snooi
snoie
sneoi
Ek sal ___________ 'n _____________ betaal nie!
nooit; fooi
ooit, vlooi
ooit, fooi
fooi, nooi
Hierdie lamp _____________.
gloei
glooi
gleoi
gloie
Jy moet jou werk _____________ .
voltooi
voltoei
voltoor
veltooi
Ek (a) (throw) die bal.
Bertus is ____________ en Dirkie is ____________.
lank; kort
lang, kort
groot, kort
vet; maer
Die antoniem vir SKERP is _______________.
stomp
onskerp
skerper
Die een kar is ____________ en die ander kar is _______________.
vuil; skoon
vyl; skoon
vuil; onvuil
mooi, lelik
Ouma is oud maar Maria is (a) .
Jaco is my vriend, maar Koos is my ________________.
vyand
maatjie
vriendin
vayand
Deon gebruik 'n sambreel en is _____________, maar Leon is ___________!
droog; nat
nat; droog
mooi; lelik
vuil; skoon
Bella is ______________, maar Lara is _____________.
siek; gesond
siek; onsiek
gesond; mooi
mooi; lelik
Ruan staan eerste in die ry en Helga staan ____________ in die ry.
laaste
laste
einde
laaster
Die een monster sit binne in die boks terwyl die ander monster (a) die boks staan.
Die een man is ____________ en die ander man is ____________.
arm; ryk
arm, reik
mooi, lelik
ryk; onryk
Die vuur is WARM, maar die ysblok is (a) .
Die een apie sit __________ in die boom terwyl die ander apie __________ in die boom sit.
hoog; laag
hoog; lag
hoor; laar
groot; klein
My gras (a) (grows) vinnig.
