wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Seisoene

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Daar is vier seisoene: herfs, winter, lente en (a)   .

2.

In die lente is daar baie ___________.

a)

ysbere

b)

slange

c)

skoenlappers

d)

rotte

3.

In die lente nies baie mense, want hulle het __________.

a)

koors

b)

hooikoors

c)

verkoue

d)

griep

4.

In die somer is dit warm en die temperatuur is (a)   .

5.

In die somer is dit lekker om (a)   te eet.

6.

Die meisie dra 'n _______.

a)

rok

b)

romp

c)

kortbroek

d)

kortmouhemp

7.

In die herfs word die dae (a)   en die nagte langer.

8.

In die winter dra ek 'n ___________.

a)

sokkie

b)

trui

c)

stewels

d)

serp

9.

In die winter dra ek 'n (a)   .

10.

In die somer is dit lekker om te (a)   .

11.

In die herfs begin die ______________ verkleur.

a)

blomme

b)

takke

c)

blare

d)

wortels

12.

Wanneer die son helder skyn dra ek 'n (a)   .

13.

Die man het sy ___________ aan.

a)

tekkies

b)

plakkies

c)

stewels

d)

sandale

14.

Watter seisoen is net VOOR somer?

(a)  

15.

Die seisoen NA somer is (a)   .