Font size
WorksheetsSosiale Wetenskappe - Geografie graad 8
Total questions: 9
Worksheet time: 11mins
Wat is ‘n nedersetting? Verduidelik in jou eie woorde. (3)
Noem enige 3 tipe landelike nedersettings, en noem waar dit plaasvind, sowel as watter aktiwiteite daar plaasvind. (3x3=9)
Kies 'n definisie vir die woord Dorp
Saam in groepe.
Weg van mekaar.
‘n Klein landelike plek.
Die plant en groei van net een gewas.
Wanneer jy trek om werk te gaan soek.
Kies 'n definisie vir die woord Migreer.
Saam in groepe.
Weg van mekaar.
‘n Klein landelike plek.
Die plant en groei van net een gewas.
Wanneer jy trek om werk te gaan soek.
Kies 'n definisie vir die woord Verspreid.
Saam in groepe.
Weg van mekaar.
‘n Klein landelike plek.
Die plant en groei van net een gewas.
Wanneer jy trek om werk te gaan soek.
Kies 'n definisie vir die woord Saamgebondel.
Saam in groepe.
Weg van mekaar.
‘n Groot landelike plek.
Die plant en groei van net een gewas.
Wanneer jy trek om werk te gaan soek.
Kies 'n definisie vir die woord Monokultuur.
Saam in groepe.
Weg van mekaar.
‘n Klein landelike plek.
Die plant en groei van net een gewas.
Wanneer jy trek om werk te gaan soek.
Noem 4 eienskappe van Bestaansboerdery.
Noem 4 eienskappe van Kommersiële boerdery.
