NEW
Font size
WorksheetsGr 11 ML-WG Perimeter and Area - Oppervlak en Area
Total questions: 17
Worksheet time: 17mins
Calculate the Area of this triangle. Bereken die oppervlak van die driehoek
19.8 km2
37.8 km2
18.9 km2
35 km2
What is the area of the shaded region? Wat is die oppervlakte van die gekleurde deel?
14 m2
120 m2
106 m2
134 m2
What is the area of this figure? Wat is die oppervlakte van die figuur?
20 sq cm
4 sq cm
30 sq cm
24 sq cm
What is the area of the composite figure? / Wat is die oppervlak van die figuur?
40 sq cm
65 sq cm
52.5 sq cm
25 sq cm
Find the area of the triangle. Bereken die oppervlak van die driehoek.
39 sq feet
30.8 sq feet
78 sq feet
101.4 sq feet
The space inside an object is called it's.... Die spasie in die binnekant van 'n voorwerp is die.....
area / oppervlak
perimeter / omtrek
volume
circumference / Omtrek
Sue is building a fence around her yard to keep her puppy inside. The length of the fence is 24m and the width is 56m. How much fencing does Sue need to put around her yard? ? Sue bou 'n heining rondom haar erf om haar hondjie binne te hou. Die lengte van die heining is 24 m en die breedte is 56 m. Hoeveel heining moet sy koop om om haar erf te sit.
160m
80m
32m
1,344m
The perimeter of a rectangular board is 58m. The length of the board is10m. What is the width of the board? Die omtrek van 'n reghoekige bord is 58m. Die lengte van die bord is 10m wat is die breedte?
136m
48m
24m
19m
Does this picture show the diameter or radius of a circle? Wys hierdie prent die deursnee of die radius van die sirkel?
Diameter
Radius
Steven purchases a bowl. The diameter of the bowl is 14 cm. What is the circumference of the bowl? Steven het 'n ronde sopbakkie gekoop met 'n deursnee van 14 cm. Wat is die omtrek van die bakkie?
28 cm
43.96 cm
87.96 cm
7 cm
What is the area of this circle? / Wat is die oppervlak van die sirkel?
82.13
78.5
314.16
170.12
A cruise ship has a large, circular window. It has a diameter of 6 meters. What is the window's approximate circumference? 'n Skip het 'n groot ronde venster met 'n deursnee van 6 meter. Bereken die omtrek.
3 m
9.42 m
12 m
18.84 m
What is the diameter of this circle? / Wat is die deursnee van die sirkel?
3.5
6.5
6
7
Calculate the circumference of the circle. Bereken die omtrek van die sirkel.
21.98
153.86
43.96
615.44
Ms. Merine calculated that her hoop earring has a diameter of 3.5 centimeters. What is the area of her earring (round to the hundreth's place)? / Me Merine het bereken dat haar oorbel 'n deursnee van 3.5 cm het. Bereken die oppervlak van haar oorbel afgerond tot die honderdste plek.
9.25 cm2
9.62 cm2
9.15 cm2
9.99 cm2
Calculate the area of the circle. Bereken die oppervlak van die sirkel.
56.52
254.34
1017.36
113.04
