Font size
WorksheetsAfrikaans Revision Quiz 4
Total questions: 40
Worksheet time: 44mins
Skryf die volgende in die VERLEDE TYD: (past tense)
Jan koop brood en melk.
(make sure that your spelling is correct!)
(a)
Skryf die volgende in die TOEKOMENDE TYD: (future tense)
(Make sure your spelling is correct!)
Fred swem in die dam.
(a)
Watter sin is korrek?
Ansie huil nie baie nie.
Ansie nie huil baie nie.
Ansie huil baie nie.
Hoe laat is dit?
Half elf
Half tien
Half nege
Hoe laat is dit?
Kwart voor vyf
Kwart oor vyf
Kwart oor vier
Kwart voor vier
Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD:
Rex klim die groot berg.
(remember to spell correctly!)
(a)
As iets baie SOET is, sê ons dit is...
stroopsoet
suikersoet
stroepsoet
heuningsoet
Die honger hond was (baie maer).
brandmaer
doodmaer
bloedmaer
potmaer
Na die reën was die dam (baie vol).
propvol
brandvol
blistvol
potvol
Die kar kos baie geld, dit is (baie duur).
peperduur
soutduur
goudduur
geldduur
Skryf die volgende sin in die NEGATIEF:
Max ry in die middel van die pad.
(Be careful with your spelling!)
(a)
Watter sin is korrek?
Hansie het sy been gebreek.
Hansie het sy been breek.
Hansie sy been het gebreek.
Hansie sy been gebreek.
Hoe maak 'n koei?
loei
runnik
blêr
blaf
'n (a) ape.
'n _____________ eiers.
broeisel
baksel
nes
handvol
Ek skryf 'n brief _________ my maatjie.
aan
vir
toe
langs
na
Ek wil ____________ jou huis toe kom.
na
aan
met
vir
toe
'n (a) hondjies. (begins with a 'w')
Die polisie het die __________ rowers gevang.
bende
trop
gang
swerm
bondel
Dit is (baie donker) buite.
pikdonker
dooddonker
blistdonker
branddonker
swartdonker
Die MEERVOUD (plural) van 'kop' is:
koppe
kope
koppie
kops
Die verkleinwoord van 'boek' is"
boekie
boektjie
boeke
bookie
'n Klein plaas is 'n...
plasie
plaasie
plaasjie
plaasetjie
'n Klein vark is 'n...
(a)
Een appel, maar baie...
(a)
Die MEERVOUD (plural) en VERKLEINWOORD van 'perd' is:
perde, perdtjie
perds, perdtjie
perde, perdie
perdes, perdetjie
Skryf die volgende sin in die TOEKOMENDE TYD: (future tense)
Paul jaag die beeste.
(a)
Die vroulike vorm van 'koning' is...
koningin
konings
koningtjie
koninge
Skryf die volgende sin in die NEGATIEF:
Joe voel baie siek.
(be careful with spelling!)
(a)
Die VERKLEINWOORD van 'seun' is...
(a)
Die manlike vorm van 'ooi' is 'n...
ram
hings
bul
reun
Wat is die manlike vorm van 'hen?'
haan
kuiken
hoender
ooi
Wat is hierdie? Dit is 'n...
papagaai
kraai
papergaai
pappegaai
Wat maak Pappa? Hy is besig om te...
braai
kwaai
waai
laai
Die teenoorgestelde (opposite) van STOMP is...
skerp
skoon
mooi
duur
lank
Die kar is duur maar die fiets is...
goedkoop
onduur
min
gesond
Die teenoorgestelde/antoniem (opposite) van vinnig is...
(a)
Pieter is reg, maar Anel is...
verkeerd
onreg
verkerd
onwaar
Hierdie aap is my vriend, maar die ander aap is my...
vyand
maatjie
onvriend
lelik
Soet en...
(a)
