wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 5 DBE Vraestel 2 ( 8 Junie -12 Junie)

Total questions: 25

Worksheet time: 1hrs 6mins

Name
Class
Date
1.

Bereken:
 35\frac{3}{5} van 45 

(2 min)

(a)  

2.

Bereken:

 93129\frac{3}{12} − 1 412\frac{4}{12} =

Antwoord in sy eenvoudigste vorm:
( 3 min)

a)

 9512\frac{95}{12}  

b)

6 1112\frac{11}{12}  

c)

7 1112\frac{11}{12}  

d)

8 112\frac{1}{12}  

3.

Hoeveel pote sal 5 spinnekoppe hê ?


Skryf net antwoord as getal neer.


( 2 min)

(a)  

4.

Hoeveel spinnekoppe sal uit 80 pote bestaan?


Skryf net die antwoord in syfers.

( 2 min)

(a)  

5.

Voltooi die diagram deur die regte antwoorde hieronder te kies.


( 3 min)

a)

Insetwaarde: 6 ; Uitsetwaarde: 33

b)

Insetwaarde: 8 ; Uitsetwaarde: 30

c)

Insetwaarde: 7 ; Uitsetwaarde: 33

d)

Insetwaarde: 8 ; Uitsetwaarde: 33

6.

Skryf die getalsin neer vir die volgende som:

Twaalf maal 'n getal plus sewe is gelyk aan een honderd en vyftien.

Kies die regte getalsin.

( 3 min)

a)

( \Delta x 2) + 7 = 105

b)

( Δ\Delta x 12) + 7 = 115

c)

 \Delta x (12 + 7)= 115

d)

108

7.

Ann is 'n blomme verkoopster. Sy het vandag 1 403 blomme verkoop

en gister 2 364. Hoeveel meer blomme het sy gister verkoop?


Bereken:


( 5 min)

a)

1061 blomme meer

b)

1883 blomme meer

c)

3 767 blomme meer

d)

961 blomme meer

8.

Skryf slegs die getallesin vir die volgende:

Daar is 5 seuns en 23 leerders in ‘n klas. Hoeveel dogters is daar in die klas?

Kies korrekte getalsin!

( 3 min)

a)

5 x 23 = 115 leerders

b)

18 dogters

c)

5 + Δ\Delta  = 23 leerders

d)

23 + 5 = 28 leerders

9.

Zuko betaal R149,95 vir ’n denim. Die oorspronklike prys was R179,95,

Hoeveel afslag het Zuko gekry?


Gee antwoord in R en los geen spasies.


(3 min)

(a)  

10.

Watter stad is gemiddeld die koudste?


( 3 min)

a)

Oos - Londen

b)

Johannesburg

c)

Port- Elizabeth

11.

( 2 min)

a)

Translasie

b)

refleksie

c)

rotasie

12.

( 2 min)

a)

Translasie

b)

refleksie

c)

rotasie

13.

Kies die korrekte kombinasie


( 2 min)

a)

Vierkante: 2 ; reghoeke: 2 ; reghoekige prisma

b)

Vierkante: 4 ; reghoeke: 4 ; kubus

c)

Vierkante: 2 ; reghoeke: 4 ; reghoek

d)

Vierkante: 2 ; reghoeke: 4 ; reghoekige prisma

14.

Bestudeer die volgende sirkel diagram wat aandui watter manier van
vervoer 40 leerders gebruik om skool toe te kom

Watter breuk van die leerders gebruik ’n bus?

( 3 min)

a)

 16\frac{1}{6}  

b)

 14\frac{1}{4}  

c)

 18\frac{1}{8}  

d)

 15\frac{1}{5}  

15.

Bestudeer die volgende sirkel diagram wat aandui watter manier van

vervoer 40 leerders gebruik om skool toe te kom.


Hoeveel leerders gebruik ’n taxi?


( 5 min)

a)

5 leerders

b)

6 leerders

c)

7 leerders

d)

10 leerders

16.

Hoeveel meer leerders stap skool toe, as wat fietsry?

Onthou daar is 40 leerders.


( 5 min)

a)

25 leerders

b)

10 leerders

c)

15 leerders

d)

16 leerders

17.

Skryf die volgende as digitale tyd:


Sestien minute oor sewe in die aand.


Geen spasies tussen in.


( 2 min)

(a)  

18.

Skryf die volgende as digitale tyd:


Johan begin om 15:00 om ’n gat te grou in sy tuin. Hy maak klaar om

16:45. Hoe lank het hy aan die gat gegrou ?


(Geen spasies. bv. 2:45 )

( 3 min)

(a)  

19.

Skryf die tyd wat in die aand op die horlosie aangedui

word in die 24 uur- tyd neer:


Geen spasies.


( 3 min)

(a)  

20.

Die figuur hierbo het:


( 1 min)

a)

Een platvlak

b)

Net gekuwee vlakke

c)

Gekurwe en platvlakke

d)

Geen vlakke

21.

( 2 min)

a)

Heksagoon

b)

Pentagoon

c)

Heptagoon

d)

Oktagoon

22.

Die derde veelvoud van 12 is:


( 1 min)

a)

24

b)

36

c)

48

d)

102

23.

4 500; 4 625; 4 750; 4 875; ________; 5 125

Die ontbrekende getal in die getalle ry hierbo is:


( 2 min)

a)

4 975

b)

5 000

c)

5 050

d)

5 025

24.

( 2 min)

a)

850 g

b)

85 g

c)

850 kg

d)

805 g

25.

Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in die getal 273 456.


( 2 min)

a)

7

b)

duisende

c)

7 TD

d)

7 x 10 000