Font size
WorksheetsHandel - hersiening
Total questions: 10
Worksheet time: 23mins
Die koop en verkoop, ruil en verruil van goedere word __________________ genoem.
handel dryf
koop
verkoop
ruilhandel
'n Manier om goedere van gelyke waarde te verruil.
waarde
goedere
ruilhandel
uitvoere
Suid-Afrika het baie bruikbare natuurlike (a)
Die (a) in Suid-Afrika maak dit moontlik vir boere om baie verskillende soorte vrugte te kweek.
Wat noem ons die goedere wat van ander lande gekoop word?
uitvoere
invoere
klimaat
hulpbronne
Wat noem ons die hulpbronne wat direk uit die natuur kom, soos steenkool?
grondstowwe
natuur
hulvaardig
water en lug
Wat is 'n ander naam vir "werk'' wat mense doen?
(a)
Noem 3 voorbeelde van produkte wat Suid-Afrika invoer.
Noem 3 voorbeelde van goedere wat Suid-afrika uitvoer
Iets wat jy kan doen, byvoorbeeld om meubels uit hout te maak word jou ______________________ genoem.
vaardigheid
musikant
dienste
prosesse
