WorksheetsHersiening
Total questions: 25
Worksheet time: 50mins
Hoeveel sekondes is daar in 2 minute?
60
80
100
120
Hoeveel dae is daar in 3 weke?
14
20
22
21
Hoeveel maande is daar in 10 jaar?
100
120
82
110
Hoeveel minute is daar in 3 ure?
190
180
185
300
wat is die vierde veelvoud van 5?
(a)
wat is die sesde veelvoud van 6
(a)
wat is die derde veelvoud van 12?
(a)
wat is die sesde veelvoud van 4?
(a)
Kies al die getalle wat 'n faktor van 10 is.
1
2
3
4
Kies al die getalle wat 'n faktor van 30 is.
30
15
10
3
Kies al die getalle wat 'n faktor van 18 is.
9
3
4
5
Kies al die getalle wat 'n faktor van 22 is.
22
2
3
7
Voltooi die volgende patrone:
2 559; 2 579; 3 599; (a)
Voltooi die volgende patrone: 15; 30; 45; 60; (a)
Voltooi die volgende patroon. Vul die ontbrekende getal in.
33; 66; (a) ; 132
Gebruik die breuk muur om die volgende vrae te beantwoord.
Hoeveel halves is daar in een hele?
2
3
1
4
Gebruik die breuk muur om die volgende vrae te beantwoord.
Hoeveel tiendes is gelyk aan een vyfde?
5
2
3
6
Gebruik die breuk muur om die volgende vrae te beantwoord.
Hoeveel sesdes is gelyk aan twee derdes?
(a)
Gebruik die breukemuur om die volgende vraag te beantwoord.
hoeveel negendes is gelyk aan twee derdes?
(a)
Hoeveel millimeter is daar in een sentimeter?
10
100
100
1
Hoeveel sentimeter is daar in een meter?
(a)
Hoeveel meter is daar in 10 kilometer?
1 000
10 000
100
100 000
Hoeveel millimeter is daar in 50 cm?
(a)
Rond die volgende getal af tot die naate 100
354
(kies die regte antwoord)
350
360
300
400
Rond die volgende getal af tot die naaste 10.
32
(Kies die regte antwoord)
(a)
