Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Massa - Skat, meet en vergelyk massa

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Kies die mees gepaste eenheid van massa om hierdie voorwerpe te meet.

'n potlood

a)

kilogram

b)

gram

2.

Kies die mees gepaste eenheid van massa om hierdie voorwerpe te meet.

Jou skooltas met boeke

a)

gram

b)

kilogram

3.

Kies die mees gepaste eenheid van massa om hierdie voorwerpe te meet.

jou eie massa

a)

gram

b)

kilogram

4.

Kies die mees gepaste eenheid van massa om hierdie voorwerpe te meet.

'n Groot sak meel

a)

kilogram

b)

gram

5.

Kies die mees gepaste eenheid van massa om hierdie voorwerpe te meet.

Jou lessenaar

a)

Gram

b)

Kilogram

6.

Kies die mees gepaste eenheid van massa om hierdie voorwerpe te meet.

'n koppie koffie

a)

gram

b)

killogram

7.

Kies die mees gepaste eenheid van massa om hierdie voorwerpe te meet.

Jou handboek

a)

gram

b)

killogram

8.

Skryf die massa wat elke skaal aandui in gram en kilogram neer. kies die regte opsie.

a)

100 g

b)

125 g

c)

150 g

d)

120 g

9.

skryf die massa wat die skaal aandui in gram en kilogram neer. Kies die regte opsie.

a)

8.5 kg

b)

8 kg 800 g

c)

8000 g

d)

9 800 g

10.

skryf die massa wat die skaal aandui in gram en kilogram neer. Kies die regte opsie.

a)

22 kg 400 g

b)

22 kilogram

c)

21 000 g

d)

22.6 kg

11.

Skryf die massa wat die skaal aandui in gram en kilogram neer. Kies die regte opsie.

a)

1 kg

b)

1 kg 25 g

c)

1 kg 250 g

d)

2 kg

12.

Hoeveel gram is daar in een kilogram?

(a)  

13.

Kies die beste verduideliking vir die volgende woord

Massa

a)

1 000 g = 1 kilogram

b)

Die hoeveelheid materie in 'n voorwerp/hoe lig of hoe swaar 'n voorwerp is

c)

'n Instrument waarmee massa gemeet word

d)

'n meting eenheid

14.

25g + 75g = ___________

a)

1 kg

b)

1 000 g

c)

100g

d)

100 kg

15.

is die volgend stelling waar of onwaar?

Die massa van 'n TV- stel is meer as die massa van 'n voertuig.

a)

waar

b)

onwaar