wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 5 Intervensie vraestel ( 16 Junie -19 Junie)

Total questions: 25

Worksheet time: 1hrs 12mins

Name
Class
Date
1.

Bereken:         36\frac{3}{6} van  48 =


( 2 min)

a)

15

b)

18

c)

24

d)

22

2.

Skryf die volgende breuk in sy eenvoudigste vorm.

 2856\frac{28}{56}  


( 2 min)

a)

 34\frac{3}{4}  

b)

 12\frac{1}{2}  

c)

 18\frac{1}{8}  

d)

 14\frac{1}{4}  

3.

 Vervang die * met die regte verwantskapsteken, <,>of =.

 38\frac{3}{8}   *    25\frac{2}{5}  

( Wenk: maak albei breuke noemers dieselfde)

( 2 min)

a)

 >>  

b)

 ==  

c)

 <<  

4.

Bereken. Vereenvoudig waar nodig.
 59\frac{5}{9}  -  13\frac{1}{3}  

( 3 min)

a)

 23\frac{2}{3}  

b)

 39\frac{3}{9}  

c)

 13\frac{1}{3}  

d)

 29\frac{2}{9}  

5.

Skryf hoe laat dit is in digitale (24-uur) tyd vir:


Die oggend:


( 2 min)

(a)  

6.

Skryf hoe laat dit is in digitale (24-uur) tyd vir:


die middag.


( 2 min)

(a)  

7.

Indien die son skyn, hoe laat sal dit oor 1 uur en 25 minute wees?

( 2 min)

(a)  

8.

Herlei die volgende meeteenheid.


23,5 m = ________ cm


(WENK: 1m = 100 cm)


( 3 min)

a)

2350,00 cm

b)

235 cm

c)

23 500 cm

d)

2,35 cm

9.

Herlei die volgende meeteenheid.


349,12 l = ________ml


(Wenk: 1 liter = 1000 ml)


( 3 min)

a)

3 490 ml

b)

349, 12 ml

c)

349 120 ml

d)

34 912 ml

10.

Bereken:


Die kwosiënt van 8096 en 32.


(5 min)

(a)  

11.

Die Graad 5 klas samel geld in om hulle klas mooi te maak. Die meisies het R252 ingesamel en die seuns R420,50.

Bereken hoeveel hulle altesaam ingesamel het.


( 5 min)

a)

R692, 50

b)

R168,50

c)

R672,50

d)

R662,50

12.

Op oom Jannie se hoenderplaas is daar 18 hoenderhokke. In elke hoenderhok is
daar 25 hoenders wat elk 3 eiers per dag lê.

Hoeveel eiers word per dag gelê per dag deur die hoenders?

Kies die korrekte getalsin om probleem op te los !! NIE die antwoord.

( 5 min)

a)

( 18 x 25 ) + 3 = Δ\Delta  

b)

( 18 + 25 ) x 3 = Δ\Delta  

c)

1 350 eiers

d)

( 18 x 25 ) x 3 = Δ\Delta  

13.

’n Sekere getal vermenigvuldig met 30 is 1200. Wat is die getal? (a)  


( 3 min)

14.

Die kwosiënt is 24 en die deler is 5. Wat is die deeltal? (a)  


( 3 min)

15.

Die som van 2 opeenvolgende getalle is 29. Wat is die getalle?


( 2 min)

a)

13,13

b)

12,17

c)

14,15

d)

2,27

16.

Die faktore van ’n getal is 9 en 14. Wat is die produk?


( 3 min)

(a)  

17.

Hoeveel Graad 5 leerders het troeteldiere?


( 3 min)

a)

100 leerders

b)

75 leerders

c)

70 leerders

d)

80 leerders

18.

Hoeveel honde sal daar in totaal wees as een leerder se hond 8 kleintjies het?


Skryf net die antwoord as getal in syfers


( 3 min)

(a)  

19.

Skryf honderd en nege duisend en sewe en vyftig in syfers


( 2 min)

a)

1 090 057

b)

109 057

c)

19 057

d)

100 957

20.

Die som van twee getalle is 30. Wat is die grootste moontlike produk van die twee getalle?


( 3 min)

a)

150

b)

400

c)

225

d)

900

21.

Watter van die volgende deelprobleme het die kleinste res?


( 3 min)

a)

4002 ÷ 4

b)

604 ÷ 6

c)

503 ÷ 5

d)

75 ÷ 7

22.

Bereken:


10 – 2 X 3 + 4 =


( 2 min)

a)

28

b)

-4

c)

56

d)

8

23.

Wat is die waarde van B?

B ÷ 6 = 10 res 5


( 2 min)

a)

60

b)

75

c)

70

d)

65

24.

Met watter getal moet jy die * vervang om die volgende som korrek te voltooi?


( 5 min)

a)

8

b)

3

c)

5

d)

6

25.

Bereken: 15 000 ÷ 3 000 =


( 2 min)

a)

45 000 000

b)

50

c)

5

d)

15