NEW
Font size
WorksheetsWatervervoer deur die eeue
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
'n Vaartuig van opgeblaasde diervelle noem ons 'n.....
kajak
kano
kellek
kraak
'n Arabiese skip met driehoekige seile noem ons...
dee
dan
dau
driek
Hoë toerusting op die hawe wat swaar vrag op en af laai.
hyser
hyskraan
hysbak
hysvurk
Klein, vinnige seilskip met driehoekige seile noem ons....
karveel
dau
kellek
kano
Die soort boot is veral op die Nyl gebruik:
kano
vlot
rietboot
hol boomstomp
Wat het die eerste bote vorentoe laat beweeg?
roeispane
roeiriete
roeipale
roeistokke
Na die eerste bote wat net met spierkrag beweeg het, kry ons skepe met.....
roeispane
seile
dieselenjins
skepwiele
Seerowers het graag hierdie skepe gesteel omdat hulle so vinnig was....
bakkies
klippers
dau's
mas skepe
Jonke was van hierdie land afkomstig:
Portugal
China
Engeland
Nederland
Die Portugese ontdekkingsreisigers het hierdie skepe gebruik:
karvele
jonke
dau's
klippers
Hierdie mense se skepe was bekend as "longships".
Vyande
Vikings
Skotte
Portugese
Die "Longships" het soms rooi seile gehad om:
Koelte te gee
Vyande bang te maak
Skip vinniger te laat vaar
Dit was die Vikings se kleure
Stoomskepe is vorentoe gedryf deur:
roeispane
seile
skepwiele
enjins
Die bote word gebruik om mense en vrag oor 'n kort afstand te vervoer
roeibote
veerbote
motorbote
lynbote
Hierdie bote word as passassierskepe gebruik.
Tenkskepe
Lynskepe
Veerbote
Houerskepe
