Font size
WorksheetsPRG GR 11 Euclidean Geometry
Total questions: 20
Worksheet time: 29mins
Why is AP = PB? / Waarom is AP = PB?
Radius perpendicular to chord/ Radius loodreg op koord.
Perpendicular line on radius/ Loodlyn op radius
Line from circle centre perpendicular to chord/ Lyn uit middelpunt van sirkel loodreg op koord.
Radius uit middelpunt sirkel loodreg op koord/ Radius from centre circle perpendicular to chord.
What is the length of PQ? / Hoe lank is PQ?
2
3
6
12
What is the value of x and the reason? Wat is die waarde van x en die rede?
112°
56°
28°
The angle at the center is equal to the angle at the circumference. Die middelpuntshoek is gelyk aan die omtrekshoek.
The angle at the centre is equal to twice the angle at the circumference, if subtended by the same arc. Die middelpuntshoek is twee maal die omtrekshoek wat deur dieselfde boog onderspan word.
What is the value of angle D in the given circle? Give the reason/ Wat is die waarde van hoek D in die gegewe sirkel. Gee die rede ook.
27°
13.5°
Arc AC subtends equal enscibed angles. Boog AC onderspan gelyke omtrekshoeke
Interior angles in a triangle equal is 180 degrees / Binne hoeke van 'n driehoek is 180 grade.
Angles in the same circle segment / Hoeke in dieselfde sirkelsegment
Find/ Vind ∠PRQ.
39°
90°
51°
15°
BC is tangent to the circle. If BC = 12, and AC = 15, find the radius of the circle.
BC is 'n raaklyn aan die sirkel. As BC =12 en AC =15, bepaal die radius van die sirkel.
9
7
10
18
In the diagram given DCBE is a cyclic quadrilateral in the circle with centre O / In die skets is DCBE 'n koordevierhoek met middelpunt O.
D is 105°
B1 is 30°
What is the size of angle O1 ? What is die grootte van hoek O1 ?
90°
210°
150°
75°
Determine angle BAC / Bepaal hoek BAC.
43 degrees/ grade
47 degrees
86 degrees
94 degrees
Determine the magnitude of b/ Bepaal die grootte van b
75
30
105
300
Determine the value of d/ Bepaal die waarde van d.
45
100
33.3
150
Find a and b. Vind a en b.
a=74 degrees/grade
b=93 degrees/grade
a=93 degrees/grade
b=74 degrees/grade
a=87 degrees/grade
b=106 degrees/grade
a=106 degrees/grade
b=87 degrees/grade
If a line is tangent to a circle, then it is ________ to the radius drawn to the point of tangency.
As 'n lyn 'n raaklyn is aan 'n sirkel is , dan is dit ______________ op/ aan die radius by die raakpunt
parallel
adjacent/aangrensend
supplementary/ supplementer
perpendicular/loodreg
What is the value of x? Wat is die waarde van x?
22
25
15
20
M is the centre of the circle. Determine how many degrees angle KMA is / M is die middelpunt van die sirkel. Bepaal hoeveel grade hoek KMA is.
(a)
How many degrees is angle T2 ? / Bepaal grade is hoek is hoek T2
(a)
How many degrees is angle C ? / Hoeveel grade is hoek C ?
(a)
If CN =CA, how many degrees is angle K4 ? / As CN= NA , bepaal grade is hoek K4 ?
(a)
If K2= 38° , why is NK= TN? As K2= 38° , hoekom is NK=TN?
Angles opposite equal sides/ Hoeke teenoor gelyke sye
Sides opposite equal angles/ sye teenoor gelyke hoeke
Equal angles / equal sides Gelyke hoeke , gelyke sye
If AT and TB are tangents to the circle , which of the following statements are false?/ As AT en TB raaklyne aan die sirkel is, watter van die volgende bewerings is vals?
C= x (Tangent /chord, Raaklyn /Koord)
∠B2 = x (Tangent /chord, Raaklyn /Koord) (
K2=x ( Angles in the same circle segment/ Hoeke in dieselfde sirkel segment)
∠T = 180°−2x ( Sum of the angles in a triangle/ som van die hoeke in 'n driehoek)
∠C=x ( Verwisselende hoeke TK //AC)
If KT is a tangent and ∠K(1+2)= 84° , how many degrees is angle N1 ?/ As KT 'n raaklyn is en , ∠K(1+2) = 84° , hoeveel grade is ∠N1?
(a)
