wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die menslike koste van onregverdige handel.

Total questions: 11

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Kies die twee stellings wat 'n voorbeeld van uitbuiting is

a)

Lae lone

b)

Gesondheidsorg

c)

Gesonde werkplekke

d)

Ongesonde en gevaarlike werkplekke

2.

kied die twee stellings wat 'n voorbeeld van regverdige handel is.

a)

Handelaars betaal 'n regverdige prys vir oeste.

b)

Werksomstandighede is veilig en gesond

c)

Boere en mynwerkers ontvang lae lone

d)

Soms word kinders gedwing om te werk.

3.

Watter soort werk doen Hasina?

a)

gaan skool toe

b)

Werk op 'n plaas

c)

Maak koeldrank

d)

Maak sportskoene

4.

Hoeveel geld word Hasina betaal vir 'n dag se werk?

a)

R20

b)

R120

c)

R40

d)

R30

5.

Watter soort werk den Hamed?

a)

Werk in 'n karton fabriek

b)

Werk op 'n Katoenplaas

c)

Werk op 'n Kakaoplaas

d)

Werk nie

6.

Dink jy Hamed en Hasina word regverdig of onregverdig behandel?

a)

regverdig

b)

onregverdig

7.

Hoe sou regverdig handel help om Hasina en Hamed se lewe te verbeter

a)

Hulle sou kon skool toe gaan.

b)

Hulle sou goeie gesondheidsorg ontvang het.

c)

Hulle sou nie gedwing word om te werk nie.

d)

Hulle sou lae lone ontvang het.

8.

Kopers en verkopers kom oor die ______ ooreen

a)

plek

b)

tyd

c)

prys

d)

werk

9.

Kopers help verkopers om van die grondstowwe te ________ .

a)

vervaardig

b)

maak

c)

help

d)

mors

10.

Dink jy The Body Shop is 'n voorbeeld van regverdig of onregverdige handel?

a)

regverdig

b)

onregverdig

11.

Wat beteken uitbuiting?

a)

Om iemand te byt met jou tande

b)

Om mense regverdig te behandel.

c)

Om mense goeie geld te betaal vir hul werk.

d)

Om mense op 'n selfsugtige en onregverdige maniere te behandel