WorksheetsTaalwerk 6 Julie
Total questions: 11
Worksheet time: 6mins
Kies die regte opsie.
Identifiseer die deel van die woord wat onderstreep is:
onverstaanbaar
voorvoegsel
agtervoegsel
stam
Kies die regte opsie.
Identifiseer die deel van die woord wat onderstreep is:
meisietjie
voorvoegsel
agtervoegsel
stam
Kies die regte opsie.
Identifiseer die deel van die woord wat onderstreep is:
onherkenbaar
voorvoegsel
agtervoegsel
stam
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is.
UNISA is 'n afkorting.
Waar
Onwaar
Kies die regte opsie.
ABSA word ook geïdentifiseer as 'n akroniem.
Waar
Onwaar
Kies die korrekte afkortings vir die woord "nommer".
no.
nom.
nr.
num.
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is.
Idiomatiese uitdrukkings word dikwels letterlik bedoel.
Waar
Onwaar
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is.
Idiomatiese uitdrukkings het meestal figuurlike betekenisse.
Onwaar
Waar
Wat beteken die idioom "Die aap uit die mou laat".
Jok oor iets
Die waarheid praat
'n Geheim verklap
Die aap uit sy hok laat kom
Kies die korrekte opsie.
Kappies, koppeltekens en deeltekens is...
leestekens
skryftekens
Kies die korrekte funksie van 'n kappie.
Om te wys die vokaal word lank uitgespreek
Om te wys die letter bly in 'n huis
VIr versiering