WorksheetsHersiening - Revision
Total questions: 10
Worksheet time: 20mins
Kies die regte spelling:
deurtjie
deurkie
Kies die regte verlede tyd. (Past)
Die Prins het `n prinses gesoek.
Die Prins sal `n prinses soek.
Kies die regte meervoud (plural).
kombuiste
kombuisse
kombuise
Kies die regte verlede tyd (past tense).
Die kinders sal Maandag skool toe gaan.
Die kinders het verlede Maandag skool toe gegaan.
Kies die regte spelling (daar is meer as een):
ag
agte
agt
agst
Kies die regte woordorde:
Die skop word deur seun die bal.
Die bal word deur die skop seun.
Die bal word deur die seun geskop.
Die seun word deur geskop die bal.
Kies die regte trappe van vergelyking:
goeie, goed, beter
beste, goeie, goed
goed, beter, die beste
goed, beterder, beterste
Kies die regte teenwoordige tyd (present)
Ek het elke dag geoefen.
Ek oefen elke dag.
Ek sal elke dag oefen.
Kies die sin in die toekomende tyd (future):
Ek het appels gepluk.
Ek pluk appels.
Ek sal Maandag appels pluk.
Ek het verlede week appels gepluk.
Voltooi die intensiewe vorm:
Ek het laat gaan slaap nou is ek (moeg).
stokmoeg
doodmoeg
grondmoeg
eendmoeg
