Font size
WorksheetsWetenskap Gr.6 Materie
Total questions: 25
Worksheet time: 25mins
Enige stof wat massa en volume bevat
Oplossing
Nie-materie
Materie
Mengsel
Wat is die drie fases van materie?
Vastestof, vloeistof, waterdamp
Ys, water, waterdamp
Vastestof, gas, water
Vloeistof, gas, vastestof
Klank is 'n voorbeeld van nie-materie.
Waar
Vals
'n Onoplosbare stof se deeltjies versprei heeltemal tussen die oplosmiddel se deeltjies in.
Waar
Vals
Die proses waarin 'n vastestof na 'n vloeistof verander wanneer hitte bygevoeg word.
Verdamping
Smelting
Kondensasie
Vries
Die proses waardeur 'n gas in 'n vloeistof verander deur hitte weg te neem.
Verdamping
Kristallisasie
Kondensasie
Solidifikasie
Watter fase van materie word hier beskryf: Partikels in 'n vaste patroon, naby mekaar, vibreer op een plek.
(a)
'n Vloeistof neem die vorm aan van die houer waarin dit gegooi word.
Waar
Vals
Die drie fases van water is.....
Water, ys, waterdamp
Ys, water, stoom
Die maateenheid van volume.
Maatsilinder
Maatbeker
Kilogram
Milliliter
'n Skaal is die meetinstrument van massa.
Vals
Waar
Massa word gemeet in...
Kilogram en liters
Kilogram, gram en ton
Kiloliter en gram
Skaal
Word hitte bygevoeg of weggeneem om 'n vloeistof na 'n vastestof te verander.
(a)
Volume is die hoeveelheid (a) wat 'n stof in beslag neem.
Watter van die volgende is eienskappe van die partikels van materie as gas? (3)
partikels is ver van mekaar
partikels vibreer op een plek
partikels beweeg vrylik
partikels het geen vaste patroon nie
Watter fase van materie word deur die illustrasie voorgestel?
vastestof
vloeistof
gas
Watter van die volgende is eienskappe van die fase van materie wat deur die prentjie voorgestel word?
deeltjies vibreer op een plek
deeltjies neem die vorm aan van die houer waarin dit gegooi word
deeltjies is volgens 'n patroon gerangskik
partikels is naby aan mekaar
Die feit dat vastestowwe se partikels nie vrylik kan rondbeweeg nie, gee aan dit twee eienskappe. Merk dit.
Vastestowwe is hard.
Vastestowwe kan nie smelt nie.
Vastestowwe het 'n vaste vorm
Vastestowwe is vloeibaar.
Die proses wat plaasvind van by A.
Smelting
Kondensasie
Vries
Verdamping
Die proses wat plaasvind by D.
Smelting
Verdamping
Kondensasie
Solidifikasie
Deur watter proses verander 'n gas in 'n vloeistof wanneer energie of hitte verminder word?
(a)
Met smelting verander 'n vastestof in 'n vloeistof deur hitte (energie) ...
weg te neem
by te voeg
Wat word waterdamp wat begin kondenseer en klein druppeltjies vorm wat in die lug rondsweef, genoem?
(a)
By die beweging tussen fases van materie van links na regs (rooi pyltjies), word ...
hitte weggeneem
hitte bygevoeg
Verdamping geskied by...
A
B
C
D
