Font size
WorksheetsSosiale Studies Gr.6 Handel
Total questions: 20
Worksheet time: 20mins
Wat is die twee hoofgroepe waarmee daar handel gedryf word ?
Goedere en grondstowwe
Goedere en Werk (arbeid)
Werk en dienste
Vaardighede en grondstowwe
Primêre produkte direk uit die natuur word genoem....
Vervaardigde goedere
Grondstowwe
Hout en steenkool
Dienste
Watter van die volgende is voorbeelde van vaardighede? (3)
Ouers se kinders vir hul oppas
kan meubels maak
kan maklik musiekinstrumente bespeel
maak huise skoon
ontwerp en teken
Watter van die volgende opsies is NIE 'n voorbeeld van dienste lewer nie?
maak mense gesond
verkoop juweliersware
diens motors
reël funksies namens iemand anders
Waar of onwaar: Deur jou vaardighede te gebruik of 'n diens te lewer, verkoop jy van jou tyd.
Waar
Onwaar
Watter vervaardigde produk pas by die grondstof in E. Skryf net die regte letter.
(a)
Watter van die produkte is voorbeelde van grondstowwe?
A en E
D, E en F
A, E en F
E en F
Vaardighede is....
take wat mens vir ander mense doen.
take wat jy goed kan doen
Wat word materiale wat nog nie verander of verwerk is nie, genoem?
(a)
Vervaardigde produkte is minder werd as grondstowwe. Waar of vals?
Waar
Vals
Merk twee redes hoekom vervaardigde produkte se prys hoër is as die van grondstowwe.
Masjienerie moet aangekoop word
Grondstowwe is volop en vervaardigde produkte nie
Werknemers moet salarisse ontvang
Vervaardigde produkte weeg swaarder
Hoe meer prosesse, hoe (goedkoper/duurder) word die produk.
(a)
Wat is die grondstof wat gebruik word by die vervaardiging van 'n tuinhark.
sand
blare
ystererts
lood
Watter van die volgende handelsware word gebruik by die maak van die item in die prentjie? (2)
grondstowwe
vaardighede
dienste
vervaardigde goedere
Watter grondstof word hoofsaaklik vir hierdie produk gebruik?
(a)
Wanneer pryse van grondstowwe deur kopers laag gehou word, is dit 'n voorbeeld van...
Regverdige handel
Onregverdige handel
Gevolge van onregverdige handel is.... (3)
Lae lone
Geen kinderarbeid
Vaardighede word nie ontwikkel nie
Daar is nie fondse vir gesondheidsorg en onderrig nie
Uitbuiting is om mense op 'n selfsugtige, maar regverdige manier te behandel.
Waar
Vals
Watter van die volgende is voorbeelde van uitbuiting? (4)
Lang werksure
Lae lone
Swak werksomstandighede
Geen kinderarbeid
Geen siekverlof en gesondheidsorg
Met regverdige handel verdien mense genoeg geld om hul lewe te verbeter.
Waar
Vals
