Font size
WorksheetsFinias Timbe
Total questions: 10
Worksheet time: 20mins
In watter graad is Fenias?
Graad 1
Graad 2
Graad 3
Graad 4
Waar gaan Fenias skool?
Kensington High School in Durban
Kensington Primary School in Upington
Kensington Pre-Primary in Pretoria
Kensington Primary School Johannesburg
Fenias se stem is een van Jock se (a) in die fim.
By wie het Fenias van die kompetisie gehoor?
By die skool
By sy ouma
By sy karate onderwyser
By sy drama onderwyser
Fenias bly by sy Ouma. Kies die dorp waar sy ouma bly.
Diketso Malmesbury
Dewetsdorp Mpala
Diketso Mpala
Diere Impala
Fenias het sy stem met sy ouma se (a) opgeneem.
Noem die sport wat Fenias doen.
(a)
Fenias was die wenner uit ________________ inskrywings.
30 000
300
3 000
300 000
`n Draaiboek in Engels is `n (a) .
Fenias se ______________ maak hom beroemd.
karate
stem
drama
geel belt
