Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Sosiale Studies Gr.6 Konflik en geweld

Total questions: 25

Worksheet time: 25mins

Name
Class
Date
1.

Redes vir die ontstaan van konflik kan wees:

a)

Mededinging om mag en beheer

b)

Ongelykheid tussen ryk en arm

c)

Ongesonde werksomstandighede

d)

'n Behoefte na vrede

e)

Al die opsies

2.

Die impak van natuurrampe op die mens is 'n voorbeeld van watter tipe konflik?

a)

Mens teen mens

b)

Mense teen die natuur

c)

Mense teen die gemeenskap

d)

Mense teen tegnologie

3.

Watter tipe konflik is die gebrek aan basiese versorging weens armoede?

a)

Mens teen mens

b)

Mense teen die natuur

c)

Mense teen die gemeenskap

d)

Mense teen tegnologie

4.

Watter soort konflik word hier verteenwoordig: boodskappe op sosiale media word verkeerd uitgedra of verstaan?

a)

Mens teen mens

b)

Mense teen die natuur

c)

Mense teen die gemeenskap

d)

Mense teen tegnologie

5.

'n Voorbeeld van interne konflik is wanneer ...

a)

twee lande met mekaar oorlog maak.

b)

ek en my suster oor die gebruik van ons internetkonneksie stry.

c)

'n speler van die buurskool se span een van ons spelers kritiseer.

6.

Merk al die stellings wat pas by "Mededinging vir toegang tot natuurlike hulpbronne". (2)

a)

Konflik : mens teen natuur

b)

Guerillavegters verdedig hul eiendom teen 'n groter weermag

c)

Tegnologie veroorsaak konflik

d)

'n Tekort aan basiese dienste

7.

Watter een is NIE 'n natuurlike hulpbron nie.

a)

goud

b)

ru-olie

c)

vis

d)

kookolie

e)

diamante

8.

Wat noem mens dit wanneer daar te veel mense vir 'n streek of land is?

(a)  

9.

Stakers by 'n myn wat 'n groep dwing om teen hul sin nie te werk nie. Merk alles wat by die stelling pas.

a)

Intimidasie

b)

Konflik - Mens teen gemeenskap

c)

Mededinging om basiese dienste

d)

Konflik - Mens teen tegnologie

10.

Sommige masjiene doen 10 mense se werk. Wat is die effek daarvan in 'n land?

a)

Werkloosheid verhoog

b)

Hulpbronne word uitgeput

c)

Oorbevolking

11.

Merk twee van die negatiewe gevolge van oorlog.

a)

Bevolkingsgetalle neem toe

b)

Groot verlies aan menselewens

c)

Mense word vlugtelinge sonder heenkome

d)

Die ammunisie raak op

12.

Twee groepe van dieselfde land baklei om beheer van daardie land.

a)

Wêreldoorlog

b)

Burgeroorlog

c)

Streeksoorlog

d)

Guerilla-oorlog

13.

Tydens hierdie oorlog tussen 1939 en 1945 plaasgevind het, was ongeveer 30 lande betrokke.

a)

Wêreldoorlog

b)

Burgeroorlog

c)

Streeksoorlog

d)

Guerilla-oorlog

14.

Amerika en Rusland is in konflik oor hul idees van landsbestuur: kapitalisme teenoor kommunisme.

a)

Koue Oorlog

b)

Burgeroorlog

c)

Streeksoorlog

d)

Guerilla-oorlog

15.

Klein groepies Afrikanerboere veg in die veld teen die magtige Britse Ryk om die behoud van hul land met sy goudvelde.

a)

Koue Oorlog

b)

Burgeroorlog

c)

Streeksoorlog

d)

Guerilla-oorlog

16.

Palestina en Israel baklei al sedert 1948 oor die grens tussen die twee lande.

a)

Koue Oorlog

b)

Stryd teen terrorisme

c)

Streeksoorlog

d)

Guerilla-oorlog

17.

Watter een was 'n voorbeeld van 'n burgeroorlog?

a)

Die mense in Rwanda baklei om beheer van die land.

b)

Die westerse moonthede baklei teen die Oos-bloklande van die wêreld.

c)

Eritrea en Ethiopië baklei oor waar die landsgrens tussen hulle loop.

d)

Tydens die bos-oorlog veg SWAPO teen Suid-Afrika om die beheer van Namibië

18.

Watter een was 'n voorbeeld van 'n streeksoorlog?

a)

Die mense in Rwanda baklei om beheer van die land.

b)

Die westerse moonthede baklei teen die Oos-bloklande van die wêreld.

c)

Eritrea en Ethiopië baklei oor waar die landsgrens tussen hulle loop.

d)

Tydens die bos-oorlog veg SWAPO teen Suid-Afrika om die beheer van Namibië

19.

Watter een was 'n voorbeeld van 'n guerilla-oorlog?

a)

Die mense in Rwanda baklei om beheer van die land.

b)

Die westerse moonthede baklei teen die Oos-bloklande van die wêreld.

c)

Eritrea en Ethiopië baklei oor waar die landsgrens tussen hulle loop.

d)

Tydens die bos-oorlog veg SWAPO deur periodieke verrassingsaanvalle teen Suid-Afrika om die beheer van Suidwes-Afrika.

20.

'n Voorbeeld van watter tipe konflik word in die prentjie voorgestel?

a)

Mens teen mens

b)

Mens teen tegnologie

c)

Mens teen natuur

d)

Mens teen gemeenskap

21.

Watter tipe oorlog is 'n mededinging van idees sonder fisiese geweld?

(a)  

22.

Watter tipe konflik wat in oorlog kan ontaard word met die prentjie voorgestel?

a)

Interne konflik

b)

Stryd teen terrorisme

c)

Bos-oorlog

d)

Guerilla-oorlog

23.

Wat stel die 9 en die twee regop pilare in die prentjie voor?

a)

'n Noodnommer wat mens kan bel

b)

Die datum waarop die Wêreldhandelsentrum aangeval is

c)

Die datum waarop Amerika onafhanklik geword het.

d)

DIe VSA se gelukkige nommer.

24.

Merk al die feite wat waar is van 9/11.

a)

Moslem-ekstremiste, is betrokke

b)

ISIS loods 'n terroriste-aanval op Amerika

c)

Twee vliegtuie vlieg in die Wêreldhandelsentrum vas

d)

'n Vliegtuig vlieg in die Pentagon vas.

e)

Al die opsies

25.

'n Afkorting vir 'n groep Moslem-ekstremiste.

a)

VSA

b)

USSR

c)

ISIS