Font size
WorksheetsGraad 7: Musiektoets - Kwartaal 2
Total questions: 20
Worksheet time: 21mins
Is die G-sleutel se note hoog of laag?
(a)
Op watter lyn van die notebalk begin die G-sleutel?
(a)
Waarvoor gebruik ons 'n tydmaatteken?
Dit dui aan hoeveel note daar in 'n maat is.
Dit dui aan hoeveel tellings daar in 'n maat is.
Dit dui aan hoe lank die note is.
Dit dui aan hoeveel mate daar is.
Waarvoor staan die boonste getal by 'n tydmaatteken?
Dit dui aan hoe jy moet tel.
Dit dui aan hoeveel note daar is.
Dit dui die waarde van elke telling per maat aan.
Dit dui aan hoeveel tellings daar per maat is.
Waarvoor staan die onderste getal by 'n tydmaatteken?
Dit dui die waarde van elke telling per maat aan.
Dit dui die aantal tellings per maat aan.
Dit dui aan hoe jy moet tel.
Dit dui die aantal mate aan.
Hoeveel agstenote is daar in 'n kwartnoot?
(a)
Hoeveel halfnote is daar in 'n heelnoot?
(a)
Hoeveel sestiendenote is daar in 'n halfnoot?
(a)
Hoeveel agstenote is daar in 'n heelnoot?
(a)
Watter een van die volgende is die halfrus?
Watter een van die volgende is die sestienderus?
Watter een van die volgende rustekens is dubbel die waarde van die gegewe noot?
Watter een van die volgende note tel die helfte van die gegewe rusteken?
Kies die korrekte Franse tydname vir die gegewe musiekstuk:
Ta - a Ta-te Ta
Ta - a Ta-se Ta
Ta - a Sa - te Ta
Wat is die naam van die volgende noot?
(a)
Wat is die naam van die volgende noot?
(a)
Wat is die naam van die volgende noot?
(a)
Noem die drie tipes stemme wat gehoor kan word in "Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan."
(a)
Noem die drie instrumente wat in die lied, "Toe die Wêreld Stil Gaan Staan", gehoor word.
(a)
Wat was die inspirasie vir "Toe die Wêreld Stil Gaan Staan"? Noem twee gebeurtenisse.
(a)
